Verified Reviews
Saldanha Bay Local Municipality
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Saldanha Bay Local Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 491 reviews.
Saldanha Bay Local Municipality
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Langebaan, beslis 'n moet. Omliggende area (Paternoster), het nou 'n verleentheid geword."
Saldanha Bay Local Municipality
Au Plais De Langebaan Palm Tree Villa B&B"Die toiletgeriewe is baie netjies. Dankie vir die werkers van die plaaslike munisipaliteit."
Saldanha Bay Local Municipality
Sandra's Guest House"Everything is so immaculate and clean on the streets, very scenic."
Saldanha Bay Local Municipality
Whimseagull"Well maintained and clean area - definitely on par with large metro's."
Saldanha Bay Local Municipality
G&C Self-catering Accommodation"Dorp is skoon en netjies, vriendelike mense."
Saldanha Bay Local Municipality
Crystal Lagoon Lodge"Baie skoon en goed in die ontwikkelingsproses."
Saldanha Bay Local Municipality
Raaswater"Netjiese en skoon dorp, verskeie nuwe ontwikkelings, goeie padnetwerk."
Saldanha Bay Local Municipality
16 Perlemoendraai Beach House"Cup of Cake was 'n spesiale bederf. Besoek hulle gerus."
Saldanha Bay Local Municipality
Lagoonside @ 77"Baie goed, sal enige tyd in enige van die Weskusdorpies permanent gaan woon of vakansie hou, omrede die dorpies en paaie baie mooi netjies en skoon is. Ons het baie veilig gevoel in die gebiede. Sal dit sterk aanveveel vir enige iemand."
Saldanha Bay Local Municipality
Marianne's Self-Catering Flat"Well organized and the town cleanliness was great to enjoy a safe holiday. Big thanks to the West Coast Nature Reserve team."
Saldanha Bay Local Municipality
Beach Blessings Self-catering"Lovely, friendly town but prone to electricity problems apparently."
Saldanha Bay Local Municipality
Die Jacobsdaller"Die plek is baie skoon en goed geleë. Sal weer besoek aflê en dit aanbeveel."
Saldanha Bay Local Municipality
De Ware Jacob"It's a great place with a very hot weather. I don't know if they have any activities in the area."
Saldanha Bay Local Municipality
Kyki-C"Dorp baie vuil. Munisipaliteit kan asb. net bietjie beter kyk om dromme leeg te maak. Dromme vol en mense gooi hulle papiere orals. Baie teleurgesteld dat die strande ook so vol papiere en plastiekbottels is."
Saldanha Bay Local Municipality
Abalone Guest House"Die dorpe is netjies en mense is fantasties. Ongelukkig kry ek die gevoel dat die plekke begin "kommersialiseer". Mense moet onthou dat dit dalk goed kan wees vir nou, maar oor 'n lang tydperk sal die "groei" hierdie mooi plekke vernietig!"
Saldanha Bay Local Municipality
Long Acres Bahamas Accommodation"Langebaan het 'n gedaanteverwisseling ondergaan die afgelope 2 jaar. Die hoofstraat met sy palmbome verskaf 'n rustige woestynatmosfeer. Die munisipaliteit moet die aanplanting van die palmboom uitrol na alle woonbuurte - veral die minder gegoede areas. Dit sal eenheid en samesyn bevorder. Die plekke St. Helenabaai en Stompneusbaai benodig ook meer ontwikkeling in armer woonbuurte om samehorigheid te bevorder."