Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3412 resensies.
Bluewater Bay, Sarah Baartman-distrik
Bluewater Beach House"I recommend the Bluewater Bay when travelling with young kids."
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
51 Bush Willow"It was great. Will definitely come back when I come back to Jeffery's Bay again."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Cottages"Die Uilhuis was vir seker 'n belewenis. Die hele dorpie en sy mense baie vriendelik en behulpsaam."
Bluewater Bay, Sarah Baartman-distrik
Bluewater Beach House"Daar is net die strand, niks anders nie. "
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
Mount Africa"Die omgewing is pragtig en 'n moet om ons mooi land te leer ken! "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Furrows Lodge"Dit was alles waaroor ons kon droom vir 'n vinnige wegbreek. Die stilte was musiek, die mense van die omgewing ongelooflik vriendelik en die koservaring was heerlik! "
Sunland, Sarah Baartman-distrik
Bietjie Rus"If one is visiting Addo, Sunland is a convenient location. However, there isn't much else to recommend about Sunland, other than it's location to the Addo Park and its citrus orchards."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Sal bittergraag eiendom daar wil besit. Dink mens gaan 10 jaar langer lewe as jy daar bly."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Hancke Holiday Apartments"Weer is onplesierig as wind te erg is. Baie duur binne seisoen. Steeds 'n lieflike plek. "
Bluewater Bay, Sarah Baartman-distrik
84 on Himeville"Bluewater Bay is a very good location ─ clean and safe."
Walmer, Sarah Baartman-distrik
Lavender Garden Cottage and Lodge"Lovely place will stay longer next time and do some sight seeing."
Patensie, Sarah Baartman-distrik
Tropical Eden Villas"Kleindorpie sjarme, inskiklik vir die toeris. Die poort na die Baviaanskloof."
Bluewater Bay, Sarah Baartman-distrik
Coega Lodge"Erika was baie goed en het mooi na ons omgesien."
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
Le Bocage Guest House"Goeie halfwegstasie tussen PE en die Kaap."
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
Cornelia's field cottage nr. 1"Lekker om te verken en al die plekkies te ontdek. Daar is baie vriendelike mense wat jou verwelkom."
Bluewater Bay, Sarah Baartman-distrik
Bluewater Bay Cove"Die strand is wonderlik en die see net so. Het lekker in die middae op hierdie strande geloop."
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
Steytlerville Villa Guest House"Karoo town for those with the Karoo in their hearts! "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Seester Strandhuis"Mooiste strand-area, veral as jy honde het!"
Blue Horizon Bay, Sarah Baartman-distrik
Angels Rest"Veilig, vriendelike mense en ek sal enige iemand aanbeveel om daarheen te gaan en te bespreek by Angels Rest."