Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3412 resensies.
Mill Park, Sarah Baartman-distrik
Bibury Cottage"Close to Business and Shopping centres, yet remains peaceful and quiet."
Blue Horizon Bay, Sarah Baartman-distrik
Angels Rest"Baie rustige en pragtige dorpie met ongerepte natuur."
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
Surf Point 6"Sal Wavecrest altyd aanbeveel ons het self daar gebly en elke dag was soos vakansie. Kan gerus na die paaie kyk."
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
Marina Martinique 1152"Kan dit regtig aanbeveel vir enigiemand."
Kouga-Omgewing, Sarah Baartman-distrik
Mentors Annex - B&B"Ons neem gereeld hier deel aan sport en buitelewe, kamp ens. Naby om te besoek en tog ook voel dit na 'n goeie wegbreek."
Kirkwood, Sarah Baartman-distrik
Arbeidsadel"Very pretty town. Heart of citrus area. It has all the conveniences."
Greater Addo, Sarah Baartman-distrik
Tygerfontein Safari Villa"Een besoek aan de sandduine in Colchester is seker een aanbeveling. "
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Fifth Avenue Beach House"Ek was verbaas. Dis skoon en blyk veilig te wees. Voel soos vakansie! (Al was dit werk)."
Walmer, Sarah Baartman-distrik
Treetops Guest House"Ons sal enige tyd in daardie omgewing gaan vakansie hou."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Stone Haven at Nieu Bethesda"Een van die mooiste dorpies in die Bo-Karoo."
Blue Horizon Bay, Sarah Baartman-distrik
Angels Rest"Absoluut hemels as jy wil wegkom van stad en lawaai. Pragtige omgewing."
Mill Park, Sarah Baartman-distrik
Corner Cottages"Mill Park is quiet, safe and central. Near to everything."
Kabeljous, Sarah Baartman-distrik
Dio Dell 'Amore"Vir seker aan te beveel vir 'n heerlike lekker ontspanne vakansie. "
Sunland, Sarah Baartman-distrik
Bietjie Rus"My eggenote se grootwordplek - ons was daar vir ‘n begrafnis. Dis ‘n afgeleë gemeenskap met noue verhoudings in die sitrusbedryf. "
Newtonpark, Sarah Baartman-distrik
Seventy9"Dis tans die veiligste verblyf en inkopie area in Port Elizabeth."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Ganora Guest Farm & Excursions"A beautiful Karoo town; highly recommended. "
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Belvedere Cottage"Grahamstad is 'n lewendige dorp, vol geskiedenis, met top skole en netjiese woonbuurte. "
Humewood, Sarah Baartman-distrik
Aqua Marine Guest House"Humewood is the area to be in if you want a visit close to the sea."
Seaview, Sarah Baartman-distrik
Wild Break Self Catering"Dankie vir julle vriendelikheid en behulpsaamheid. Seënwense en seëngroete."