Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3412 reviews.
St Francis Bay, Sarah Baartman District
Ships Bell 4B"Het nêrens gery nie, so kan my nie baie uitlaat oor St.Francisbaai self nie, maar dit wat ek gesien het, is lekker rustig en veilig."
Port Alfred, Sarah Baartman District
The Grand Yellow Port Alfred"It's a very beautiful place to visit and you get friendly individuals willing to help around the town."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Sheilan House"It's a small town with friendly people. It was a holiday worth repeating in the future."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Cob Cottage"Ek het grootgeword in Port Alfred en omgewing en dit was heerlik om my ou tuisdorp weer te kon besoek. Die dorp is netjies en ou geboue is opgeknap. So lekker om te kon sien dat dinge onderhou word en nie tot niet gaan nie. Ongelukkig was dit slegs 'n kort besoek."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Ganora Guest Farm & Excursions"Weggesteekte juweel, beslis die moeite werd!"
Walmer, Sarah Baartman District
Lavender Garden Cottage and Lodge"Sentraal geleë. Veiling en mooi."
Greater Addo, Sarah Baartman District
Bydand B&B"Dit sal seker afhang van wat elke besoeker se verwagting is. Ons het nie vreeslik wyd rondgekyk nie, maar die omgewing is werklik pragtig."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Port Alfred is a super holiday destination with stunning views and beaches."
Sunridge Park, Sarah Baartman District
Sunridge Self-catering Accommodation"Goed ingerig en rustige omgewing."
Walmer, Sarah Baartman District
Moramba Cottage"Lieflike woongebied, sentraal naby alles, lekker naby aan goeie restaurante en ook die mall."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Water Tower"Daar het redelik veranderinge plaas gevind. Die Ibis Restaurant se kos is iets besonders en vars gemaak. Daar het nie veel aangegaan terwyl ons daar was nie."
Ferreira Town, Sarah Baartman District
Seashells Holiday Apartments and Conference Centre"Goeie eetplek is Kitchen Windows."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
84 on Himeville"Dis 'n baie rustige area. Mense is baie vriendelik in die area. As jy rustigheid nodig het, is dit die plek om te gaan. "
Mill Park, Sarah Baartman District
Bunkers View on First Avenue"Beautiful and peaceful neighbourhood. Very safe to walk, jog. Close to amenities."
"Die pragtige berge is absoluut die moeite werk om te sien en te beleef."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Locals is baie vriendelik en behulpsaam, 'n mens voel sommer tuis! 'n Salige tyd-maak-nie-saak atmosfeer. Sal beslis weer gaan."
Seaview, Sarah Baartman District
Elizabeth House"Seaview is 'n baie rustige omgewing. Ons gaan beslis weer soontoe. Hopelik vir langer volgende keer."
Cape St Francis, Sarah Baartman District
Oestervanger"Ons hou baie van Cape St Francis en kuier graag daar. "