Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3412 reviews.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Pragtige dorp waar omtrent alle huise en geboue pragtig instand gehou word. Die boekwinkel is beslis die moeite werd!"
Wavecrest, Sarah Baartman District
Surfpoint 9"Genoeg inkopieplekke en lekker sentraal met baie oulike beskutte strandjies."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Pragtigste dorpie. So mooi skoon en die mense so vriendelik!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"We have been before so some of the attractions had less impact, but the Owl House and the fossil exhibition still held great interest. However, several of the restaurants were closed or were fairly jaded and disappointing. Also a very modern Italian restaurant has now opened - the start of Nieu Bethesda losing its old-fashioned appeal."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"Altyd bekoorlik, altyd iets nuut! Mooi gemeenskap met regte waardes en trots op hul herkoms en erfenis."
Greater Addo, Sarah Baartman District
Addo African Home, Restaurant and Safari"The elephant park is the great attraction and well worth a visit of at least two days."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Little Rose Self-Catering"Goeie waarde vir geld. Ideaal vir 'n een-nag-oorslaap."
Newton Park, Sarah Baartman District
Garden Gate Guest House"Het die lekkerste winkelsentrums naby jou."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
Annie's Selfcatering Accommodation"Bluewater Bay is a very small and peaceful community and was really perfect for a two day stopover after a long journey. We also enjoyed our walk to and on the beach. There were many fishermen there and people just enjoying the beautiful setting."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Ongelooflik interessant. Het dit baie geniet. Die uilhuis en fossielmuseum. Die restaurante. "
Port Alfred, Sarah Baartman District
The Lookout"Hulle is besig om baie van die ou strate op te knap en vernuwe. Beslis 'n sekere vakansieplek. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Owlhouse Backpackers"Not too easy without petrol and shops, but that is probably what makes it so unique."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Ibis Lounge"Nieu Bethesda has so many interesting sights and we also found the locals friendly and welcoming. We loved our stay."
Seaview, Sarah Baartman District
Jessie's Place"Beautifully situated with wonderful sea views. Clean and well run. Collected garbage on public holiday/voting day! A nice run from PE on a good road. "
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Hancke Holiday Apartments"Dit is een van die mooiste plekke in die Oos-Kaap, maar die paaie is in 'n slegte toestand."
Walmer, Sarah Baartman District
Lavender Garden Cottage and Lodge"Was daar vir besigheid en dit is baie sentraal."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Little Rose Self-Catering"Always enjoy my trips to PE."
Port Alfred, Sarah Baartman District
The Lookout"Stil, rustige plekke wat baie mooi is met vriendelike mense en mooi strande in die omgewing."
Greater Addo, Sarah Baartman District
Addo African Home, Restaurant and Safari"Addo is 'n tipies plattelandse dorpie wat vervalle is met Algemene Handelaars wat aan buitelanders behoort. Sou graag wou koop by ons SA burgers, veral omdat ek vergesel was deur buitelandse toeriste. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"'n Stukkie van die ou wêreld wat sy eie bekoring vir ons ingehou het. Die Uilhuis is 'n besoek wat vir elke mens sy eie gevoel gee. Ons is so bly dat ons besoek aan Nieu-Bethesda afgelê het omdat dit so anders al die alledaagse is. Ek het sowaar in stukkie van my siel daar ontdek. Heerlike black forest koek by Andre van Manna geniet en die padstal by die ingang van die dorpie is vol verassings. Ons het heerlik onder die halfmaan na ons ete by die Towers gestap."