Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Basies min te sien. Het tog besoek aan UIlhuis geniet."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Outsiders B&B"Mooi, skoon dorpie met netjiese huise. Het heerlik by die Tower Restaurant geëet. Dis 'n wenner plek met vriendelike mense."
"Nog steeds waarde vir geld. Dit is 'n olifantpark. Klein dingetjies waaraan bestuur moet aandag gee om beeld te poets vir veral oorsese besoekers. Paaie is besig om verweer te raak. Gate in teerpad maak slegte indruk. Personeel is behulpsaam en beleefd. Beef Baron gee uitstekende etes. "
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Pagel House B&B"Georg Restaurant kan net so wel in die Suidelike Voorstede van Kaapstad gewees het! En dis in Aberdeen, Suid Afrika. Georg Restaurant is 'n moet om te besoek. Die Karoo lam tjops was keurig bedien saam met groente en aartappel-koekies. Die nagereg van malva poeding saam met roomys was heeltemal te veel vir een persoon. Daar is ook ander interessante geregte op die spyskaart, soos wildsvleis saam met blou kaas! Ons gaan weer Georg Restaurant besoek!"
Kareedouw, Sarah Baartman-distrik
Assegaaibosch Country Lodge"Asemrowende klein dorpie met vriendelike mense. Ferrari se pub is 'n moet en daar kry 'n mens organiese heuning te koop."
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
The Royal Steytlerville"Mooi skoon, rustige Karoodorp om 'n paar dae te rus. Mens kan lekker stap. Baie mooi kerk. Interessante kunswerke. Pragtige Karoo-natuurskoon."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik
Dunwerkin Self-catering Accommodation"Heerlike rustige vakansiebestemming. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Elke's Guesthouse"Die dorp is pragtig. Die uil Huis se mense was baie vriendelik en behulpsaam. "
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
Anchor Drift"Ons het 'n heerlike bootrit saam met 'n vriend wat daar bly op die kanale tot by die oop see gehad en dit was fantasties."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Mr Pell's House Self-Catering Accommodation"Regtige lekker plekkie en is regtig rolstoelvriendelike dorpie."
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
@ Home JBay"Pragtige omgewing met baie dinge om te doen elke dag. Baie sentraal geleë. Baie uitkykpunte met bankies waar mens kan sit en die see geniet."
Newtonpark, Sarah Baartman-distrik
Garden Gate Guest House"Dis baie sentraal vir besigheid, waarskynlik vir toeriste ook."
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
Hummingbird 23 Houtboschbay"Baie netjies, goed versorg, veilig."
Ferreira Town, Sarah Baartman-distrik
Waterkant 4A and 4B { 2} Separate Unites"Lekker sentraal geleë."
Parsonsheuwel, Sarah Baartman-distrik
Port Elizabeth Guest House"It was very convenient for us as it was close to where we needed to be. Nice quiet and safe neighbourhood."
Seaview, Sarah Baartman-distrik
Jessie's Place"Peaceful destination where one can just go and relax."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Die sterre in die aand, daar is geen straatligte nie."
Greater Addo, Sarah Baartman-distrik
Addo African Home, Restaurant and Safari"Nog nooit so baie olifante gesien nie!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Cottages"Die aandete by Waenhuis was 'n aangename verrassing! Baie dankie."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik
The House Quarters"Moenie ‘n geleentheid mis om daar tuis te gaan nie."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Millard Crescent Guest House"Alhoewel ons net 'n vinnige familie besoek gedoen het en nie eintlik veel omgewingstoere gedoen het, dink ek dit is goeie ligging."