Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3430 resensies.
Mill Park, Sarah Baartman-distrik
The Olde House"Centrally situated, within easy access to the whole surroundings of PE."
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
Barnard Self-Catering Accommodation"Ek is verlief op St Francisbaai! Die wonderlike strande, en veral die fantastiese seekos en mense is fantasties. Wonderlike juweel van 'n plek waar jy weer kan asem haal."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Ibis Lounge"As jy van interessante en ongewone plekke hou, is dit die plek om te sien!"
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
Semane Lodge"Joubertina was an exciting and unique place to visit. However, we struggled to find food shops that were open."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Mentors Country Estate"Ons kamp elke jaar in Jeffreysbaai. Dis 'n great bestemming."
Bluewater Bay, Sarah Baartman-distrik
Coega Lodge"Very nice - close to the beach and other shopping centers."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Ganora Guest Farm & Excursions"Baie interessante klein dorpie , die yuk huis is definitief die moeite werd, die lantern fees was interessant om te beleef. Lekkerste pizzas by die pizza plek! Die dorpie maak baie staat op toerisme vir oorlewing en hoop mense doen moeite om daar n draai te gaan maak, dit is “old world charm”."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Milner Avenue Units"Baie winderig, maar genoeg ontspanning. Het die stad beslis geniet."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Sam's Self-Catering"Altyd lekker om Port Elizabeth toe te gaan."
Alexandria, Sarah Baartman-distrik
Heritage Guest House"Alexandria self is 'n baie ou dorpie en benodig herstelwerk aan baie van die geboue. Al hoe wel jy die ouderdom van die dorp regdeur kan sien is die paaie skoon en goed in stand gehou waar toeriste mag reis."
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
St Francis Gholf Lodge"Lieflike area om vakansie te hou. Kaap St Francis het 'n heerlike strand en daar is wonderlike stap en bergfiets paadjies."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."My gunstelingplek in die land."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Dockside Guest House"Wonderlike plek as mens wil gaan rus. Baie rustig, het een dag uitgery na Kenton-on-Sea. Baie mooi omgewing. Het op 'n Sundowner Cruise gegaan."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Zonnenstrahl Guesthouse"Vrek oulike plekkie! Heerlik geëet in restaurant! "
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
Bethany Farm"Baie interessant, rustig en stil maar baie kunstige mense en plekkies om te besoek. Wens ons kon langer gebly het."
Kaap St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Kingfisher Close"Familie gunsteling! Rustige dorpie en as jy daarvan hou is dit die plek vir jou. Wat spesiaal is, is dat jy die sonsopkoms en -ondergang oor die see ervaar."