Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3430 resensies.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Allemann se Huisie"Unusual, interesting attractions, art-wise and culture-wise. Warm receptions by all we met."
Pearston, Sarah Baartman-distrik
Pearston Hotel"Die padtekens op pad na Waterford benodig dringend aandag! Meer toeriste wat van die hoofpaaie wil afdwaal, sal dan besoeke bring aan die pragtige omgewing! "
Mill Park, Sarah Baartman-distrik
King George's Guest House"Baie mooi, ouer deel van Port Elizabeth. Nie te ver van die see af vir mense wat graag die strand wil besoek nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Tyday Accommodation"Port Elizabeth se weer sit my heeltemal af. Hul inkopiesentrums het egter baie winkels wat ons in die Vrystaat nie het nie. Bekostigbaar."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Cottages"Om die oujaar in Nieu-Bethesda af te sluit, is 'n onvergeetlike ondervinding wat elkeen aan hom-/haarself verskuldig is."
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
Marina Martinique B&B"Die plek is puik. Vriendelike mense en great ontbyte. Beste gastehuis wat ek al gebly het. Hoogs aan te beveel."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Plekname kort verf om bemarking te bevorder."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Millard Crescent Guest House"Many places to visit and eat at, such as Charlies in Summerstrand. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Ganora Guest Farm & Excursions"Fascinating and great escape."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Cottages"Lekker klein dorpie met vriendelike mense en stories. Die sterrekyk kan mens vir niks verruil nie"
Paradise Beach, Sarah Baartman-distrik
Paradise Self-Catering Units"We loved staying with them. It's in a beautiful remote location to get away from the noise. Just what we were looking for. Rooms were clean and neat and new. Lovely view and close to the beach to take a walk along."
Uitenhage, Sarah Baartman-distrik
VJ'S Guesthouse"A lovely town, with friendly people. Would love to go back, just won't be staying at VJ’s Guest House."
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
Semane Lodge"Soveel anders as wat ons verwag het. Mooi groot slaghuis en alles wat mens nodig het is in die mini mark. 'n Mooi boere dorp met vrugtebome en baie Toyota bakkies."
Thornhill, Sarah Baartman-distrik
Owls Nest"Pragtige natuurskoon en rustige atmosfeer. Naby strande en winkelsentrums, maar uit die gewoel."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Doornberg Guest Farm"Wow! Ongelooflike ervaring gewees om Nieu-Bethesda te besoek! Uil-Huis was 'n hoogte punt, maar al die ander plekke was net so lekker. Die bier brouery was dit heerlik onder die bome!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Daar is geen vulstasie of teller, dus maak seker voertuig het vol tenk brandstof en genoeg kontant in die beursie."
Jansenville, Sarah Baartman-distrik
Lorraine's Guest House"As jy verby die omliggende dele kyk en Jansenville waardeer vir die plaas atmosfeer sal dit 'n fees wees om meer as een dag daar te vertoef."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Cottages"Selfoonseine is nie goed nie. Dit sal ook help indien meer plekke van 'n kaartstelsel gebruik maak om rekeninge te betaal aangesien nie baie mense meer groot bedrae geld saamdra nie."
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
Bay Cove Inn"Lekker uit die gedruis van Jeffreysbaai se hoofstrand. Daar is ook alles wat nodig is in Wavecrest as omgewing besoek tydens baie besige tyd, soos Spar, Clicks, Restaurant en lekker snuffel winkels."
Greater Addo, Sarah Baartman-distrik
Avoca River Cabins"Alhoewel die vallei regtig pragtig is, is die paaie en die dorpies baie afgemat. Behalwe vir 'n paar diamante wat die swak ekonomie weerstaan, sou ek nie baie tyd spandeer buite die park self (Aan die Weste kant) nie. "
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Ballina Ga-el Guesthouse"Uitstekende bestemming, veilig en skoon. Sal definitief elke keer terug gaan. Baie om te doen en sien."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Aloe Manna Self Catering Guest House"Safe, clean, friendly people and nice restaurants."