Geverifieerde Resensie

Sarah Baartman District

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3430 resensies.

Kouga-Omgewing, Sarah Baartman-distrik

Mentors Country Estate

"Hankey en Patensie sowel as die Baviaans is een van ons mooiste plekke in die land."

Aberdeen, Sarah Baartman-distrik

Pagel House B&B

"Lekker by George restaurant geëet!"

Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik

Shipwreck Cottage

"Skoon en veilige strand. Die sonsopkoms is asemrowend."

Walmer, Sarah Baartman-distrik

RElaxed City Living

"Die middelpunt van alles, Walmer Park is loopafstand en dit het alles wat vakansiegangers nodig het. "

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

The Ibis Lounge

"Interessante dorpie, pragtig as mens oor die berg inkom. Beslis ‘n unieke SA ervaring."

Aberdeen, Sarah Baartman-distrik

De Denne

"Pragtige ongerepte dorp met vriendelik mense."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Country Cottages

"Dit is n moet-sien plekkie om te besoek met sy eie karakter."

Greater Addo, Sarah Baartman-distrik

Bellevue - Elephants Lodge

"Niks uitstaande of besonders wat diere betref. Die bos is te ruig, veral teen die pad maar fasiliteite is puik."

Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik

Shipwreck Cottage

"Best hide-away break-away spot to rest!"

Somerstrand, Sarah Baartman-distrik

Toscana Cottage

"Dit sal seker afhang van mens tot mens en waaraan hulle belangstel, maar vir ons was Summerstrand regtig 'n heerlike plek om te bly en vir ons genoeg om te sien en te doen."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Een van my gunsteling dorpies om te besoek en met oulike restourante en heerlike kos!"

Somerset-Oos (KwaNojoli), Sarah Baartman-distrik

Gate 66

"Baie mooi dorpie, sal graag weer kom kuier! Interessante geboue en gasvrye mense ontmoet!"

Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik

La Caribe 55

"Lieflike, veilige en rustige omgewing. Pragtige uitsigte en genoeg vir die kinders en grootmense om te doen."

Cannonville, Sarah Baartman-distrik

Emerald Cottage

"Grunters restaurant down the road for good food and village atmosphere. Addo Elephant Park entrance about a km away."

Kouga-Omgewing, Sarah Baartman-distrik

Mentors Annex - B&B

"Dis pragtig en genoeg om te doen."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Meerkat

"Pragtige dorpie met interressante besienswaardighede en eetplekkies."

Clarendon Marine, Sarah Baartman-distrik

Sea Otters Lodge

"Dis baie rustig, maar redelik afgeleë, so as jy wil rondry en die stad ook besoek, is dit bietjie ver en baie ryery, maar as jy net rustig wil ontspan is dit die ideale plek!"

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Magiese bestemming, altyd ‘n hoogtepunt!"

Paradise Beach, Sarah Baartman-distrik

Paradise Self-Catering Units

"Hou van die plekkie, sal weer na paradise beach toe kom. Alles was daar wat ons sou nodig. "

Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik

Shipwreck Cottage

"Cannon Rocks is a lovely small little town with loads of potential. Cannon Rocks is slowly becoming the next holiday booming place to be."

Patensie, Sarah Baartman-distrik

Highview Guesthouse

"Patensie is 'n onontdekte juweel. Hoewel dit 'n klein dorpie is, is die plase netjies en pragtig versorg. Die hotel het die grootste verskeidenheid etes en is gewis 'n moet vir 'n heerlike maaltyd. Die padstal Tolbos beskik oor die keurigste geskenke, lekkernye en gebak. Boonop is hulle ontbyt aan te bevele! Patensie sien ons vir seker weer. "

Paradise Beach, Sarah Baartman-distrik

Paradise Self-Catering Units

"Pragtige ongerepte strand en omgewing."

Seaview, Sarah Baartman-distrik

Jessie's Place

"Lekker plekkie om te kuier mooiste views! "

Blad
Blad 92 - Wys 2731 tot 2760
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang