Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1116 resensies.
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Sol y Sombra"Die pad was wonderlik langs die see. Die Botaniese tuin is baie mooi en die see bly altyd pragtig."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Huisie-by-die-See"Meer beskikbare eetplekke oor 'n naweek, veral Sondae."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Rondawel by die See"Lekker vakansiedorp, met baie aktiwiteite. In die aande word die strate opgerol en gebêre by die petrolstasie en straatlampe word doodgeblaas."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Betties Place"Goeie SPAR winkel. Boekwinkel (Oupa se Boekwinkel) langs die slaghuis is aan te bevele. Volop plek om te stap. Asemrowende plantegroei."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Vakansie Huis by die See"Baie lekker plek, sal definitief weer gaan."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Cyara"If you're looking for a chilled, relaxing weekend, this is an ideal destination with the most amazing sea and mountain views."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Berard's Pringle Bay Beach House"Die Bistro 365/Simply Coffee was 'n heerlike kuierplek. Die natuur is pragtig. Ons het ons kuier baie geniet."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Karinchen"Pragtige uitsig roete Gordonsbaai toe was ongelooflik mooi."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Alpaca Cottage"Kleinmond is skoon en netjies. 'n Mens voel sommer veilig. Openbare geriewe by strandmeer in goeie toestand. Mense is gasvry en jy word orals gegroet. 'n Veertjie in die hoed vir die Overberg Munisipaliteit."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Beach Cottage"Very Afrikaans. Has a lot to offer for the outdoor enthusiast."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Waterblom in Pringle"Die baai en die omringende berge maak vir 'n onoortreflike vakansie!"
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Sol y Sombra"Most tranquil place to get away and just recharge your batteries."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Anne's Place"Lieflike gemeenskap. Die bure het my in die regte rigting gehelp toe ek so 'n bietjie verdwaal het."
Silversands, Suidkus Walvisroete
Betty's Retreat"Stunning beach and botanical garden ─ a must see!!"
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Alpaca Cottage"Safe place. Near the beach. Near all shops and garages. "
"Vermont isn’t a bad place. Exceptional sunrises. Just pick the right accommodation. "
De Kelders, Suidkus Walvisroete
123Vyfer on Whale Trail"Rustig en stil. Geen voertuie wat rondjaag nie. Geen harde doef-doef musiek nie. Salig."