Verified Reviews
South Coast Whale Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast Whale Route
Rated 4.6 out of 5 based on 1062 reviews.
Pringle Bay, South Coast Whale Route
The Bay Cottage"Winkeleienaars was baie vriendelik en behulpsaam."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Fynbos Holiday House"Dit is 'n wonderlike ervaring. Goeie dienste en veilige hawe. "
Voëlklip, South Coast Whale Route
Ellie Blue"Great location near the beach and not too far from the harbour."
Kleinmond, South Coast Whale Route
La Mer"Was nog altyd een van ons gunsteling plekke. Rustige kusdorpie wat ongelooflik baie bied en die kuslyn is seker die grootste bonus."
Onrus, South Coast Whale Route
Marine Drive Manor"Onrus is beautiful. Having the coastal boardwalk is wonderful. The mountains are superb. Having the OK MiniMark is great because you don't have to go into Hermanus unless you absolutely have to."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Karinchen"Pragtige toeriste-plekkie, en sal ons definitief weer daar gaan bly oor ons besighede daar het."
Pringle Bay, South Coast Whale Route
Upstairs at Pringle Bay"Ons was bederf met lekker weer vir die meeste van die tyd, so kan nie kla nie. "
Onrus, South Coast Whale Route
Nerf-af Cottage & Rooms @ Onrusrivier"The milkwood coastal walk is a must."
Silversands, South Coast Whale Route
Beachfront Rocky Pools"Very beautiful place. Lots to explore if you love nature and it is peaceful and quiet. "
Onrus, South Coast Whale Route
Kennedys Beach Villa"Die kus is skoon en die wandelpaaie bied toegang tot asemrowende seetonele."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Kleinmond Panorama Holidays"Dis 'n rustige kusdorp met die mooiste wandelpad langs die see."
Kleinbaai, South Coast Whale Route
After8 Bed and Breakfast"Pragtige natuurskoon. 'n Mekka vir belangstellendes in seelewe."
Pringle Bay, South Coast Whale Route
The Bay Cottage"Nog 'n juweel op die walvis-roete. Uitstekende restaurante en buitelewe-aantreklikhede."
Silversands, South Coast Whale Route
Betty's Rest"Beautiful place, relaxing atmosphere, white sandy beach."
Perlemoen Bay, South Coast Whale Route
SeaKaya"Baie veilige area met sekuriteit wat heeltyd patrolleer."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Betties Place"Die pragtigste plek om te besoek, baie beïndruk met Kleinmond, nie gedink dit is so 'n pragtige vakansieplek nie. Glo elke inwoner geniet hul verblyf daar. Almal is vriendelik en behulpsaam."
Franskraal, South Coast Whale Route
Kormorant Apartment"Baie rustige kusdorpie met besoekers wat soggens en saans gaan stap met hulle gesinne en honde. 'n Draai roomys by die kafee is 'n moet!"