Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1090 resensies.
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Picollo Bocca Villa"Kleinmond is die ideale vakansie bestemming! Dis by die see met alles wat jy nodig het, gemaklik by mekaar in terme van winkels, restaurante, ens.!"
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Strandhuis"Die strandpaadjie met bordjies van vorige besoekers is baie interessant. Skulpe so groot soos my hand op die strand. Dit was die beste gesellige kuier ooit."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Kormorant Apartment"Dit is een fantastiese plek, sal daar gaan bly."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Woonstel"Regte ligging vir rustigheid, maar tog ook baie naby Hermanus vir besigheid en restaurante om na uit te wyk. "
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Country House"Rustig en stil, maar naby die gewoel van Hermanus. Dagreise na verskeie plekke (Hemel-en-Aarde, Stanford, Gansbaai) binne maklike bereik."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
620 Anne Road Pringle Bay"Net die plek om van die gejaag en druk van die stad weg te kom. "
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Strandhuis"Baie poachers. Ons het gesien hoe hulle elke oggend afgelaai word en dan die aand weer opgetel word. Een van hulle het my skoonsuster skrik gemaak. Dit is baie pet friendly en die Mall is naby, asook 'n 24 hour Woolworths."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
'Die Rotse' Host House"Uitstekende drop. See en wandel stunning. Sal weer Kleinmond besoek."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Woonstel"Sandbaai is 'n lieflike dorp naby Hermanus met al die winkels binne bereik. Die mense is vriendelik en ons het ons vakansie werklik geniet. "
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Whalescape"Great destination. Popular but not overcrowded. People friendly."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Bayit Elohim"The area is fantastic, safe and very accessible to the mall and beach. Very central."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Woodenleg Guest House"It's very far but it is a lovely holiday destination."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Woonstel"Voorwaar 'n mooi en lekker plekkie om te bly. Mense baie vriendelik. Alle winkels en mediese behoeftes byderhand."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Happy Family Guest House"Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel en definitief weer besoek."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Strandhuis"Sandbaai is a quiet and save place to stay. Very close to Hermanus."
"Daar is veel te sien in hierdie pragtige stukkie van die Wes-Kaap."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Villa Chad Luxury Guesthouse"Die mooiste dorpie ooit en dierbare mense! Sou net graag nog restaurant opsies wou gehad het. Ons het so 19:30 by die dorp aangekom en slegs een plekkie was oop."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Lazy Ways Cottage"Die botaniese tuin is 'n moet sien, stap gerus na die waterfal toe - dis ongelooflik mooi."