Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1062 resensies.
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
Great White Accommodation"Kleinbaai is pragtige plek, die naby geleë restaurant (The Great White House) is 'n moet (probeer die Perlemoen!). Behalwe vir die haai- en walvisbootreise is daar nie veel om te doen in Kleinbaai self nie, maar as jy bereid is om te reis is die omliggende omgewing baie mooi."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Picollo Bocca Villa"Kleinmond is 'n liewe plekkie, mooi, skoon uitsigte. "
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Country House"As jy lief is vir die see, is Sandbaai jou eindbestemming. Veral as jy Sandbaai Country House jou tuiste maak!"
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Cyara"Dit is beslis die moeite werd om die Harold Porter Botaniesetuin te besoek. Die Leopards Kloof wandelpad word beslis aanbeveel vir energieke stappers."
"Pragtige, rustige plek met baie vriendelike mense en pragtige strande."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Lekkerus"Ons was slegs dames vir die naweek, maar het baie gaan stap sonder om enigsins onveilig te voel."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Kleinmond Panorama Holidays"Dit is beslis 'n rustige plek om na weg te breek uit die gewoel van die stad se gejaagdheid. Niemand is onnodig haastig nie en die tydjie daar is siel's verkwikkend."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
411 On Park"Lieflike rustige plek. Vriendelike mense en absolute pragtige strand."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Kormorant Apartment"Perfect place if you simply want to relax, recharge your batteries and live the slow life for a while. "
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Cyara"Die wind waai baie sterk en die hoofpad waarop meeste huise geleë is, is baie besig. Dit is steeds 'n lekker uitrus plek."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Kleinmond Panorama Holidays"'n Goeie naweek wegbreek vir individue uit die stad. Dorp is baie rustig met min lawaai of verkeer. 'n Paar oulike winkels in Harbour rd. Sal definitief weer 'n draai kom maak."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Perriwinkle Self-catering Accommodation"Very limited choice of restaurants - a coffee shop like at De Kelders would have been nice, but I found it too late! However, the seafood at The Boathouse Restaurant was fresh and excellent! Tourist information office has interesting and informative exhibits and very friendly service."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
620 Anne Road Pringle Bay"Pragtige strand vlak by Bettiesbaai en Hermanus."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Whalescape"Lekker plattelands en nie te ver van geriewe af nie - baie om te sien in omgewing!"
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Lekkerus"'n Pragtige asemrowende plek. Die winkeltjies het sulke pragtige goedjies. Wat my opgeval het, is hoe mooi skoon die hele dorp is. "
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Cyara"Bettiessbaai is asemrowend mooi. Ons het die uitstappie na die pikkewyne baie geniet. Sal verseker weer 'n draai in Bettiessbaai gaan maak."
Fisherhaven, Suidkus Walvisroete
Erf 473 Fisherhaven"We think Fishethaven is nearby Hermanus and other places. It is a lovely place to stay."
Silversands, Suidkus Walvisroete
Sol y Sombra"Very quite and reminds you how seaside towns used to look with gravel roads and all. Great fishing, mussels and friendly faces."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Country House"Ideaal vir 'n rustige wegbreek en vir die wat lief is vir die natuur en stap."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Perriwinkle Self-catering Accommodation"Alles wat mens nodig het vir 'n naweek se wegbreek is daar, of naby genoeg. Mal oor Franskraal."