Geverifieerde Resensie

South Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2056 resensies.

Warner Beach, Suidkus

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"Safe, good for relaxing, and clean."

Manaba Beach, Suidkus

Natspat Unit 2

"Baie besig maar lekker en baie om te doen"

Ramsgate, Suidkus

The Beachfront Unit 6

"Heerlike strande, maar dink binne seisoen dalk heeltemal anders."

Manaba Beach, Suidkus

Beau Vista no 4

"Dis 'n mooi en skoon strand."

Ramsgate, Suidkus

Wailana Beach Lodge

"Be careful of the road especially when you are coming from Johannesburg."

Oribi Gorge Natuurreservaat, Suidkus

Beechwood Cottage

"Oribi is a hidden gem not far from Durban. The vistas are beautiful and this is a photographer's paradise. Attractions including Lake Eland, Oribi Hotel and Leopard Rock are all close by. Wonderful place. "

Uvongo, Suidkus

Uvongo Sands 6

"Strand nie troeteldiervriendelik nie, moes na Lucien strand ry."

Warner Beach, Suidkus

31 Ocean Breeze

"Mens kan maklik sonder 'n GPS verdwaal (of dalk was dit net ons)."

Shelly Beach, Suidkus

Clover Bay 5

"Baie rustige plek, sal beslis weer kom kuier."

Warner Beach, Suidkus

31 Ocean Breeze

"Very neat and safe beach to be at."

Manaba Beach, Suidkus

Drie Palms Nr 4

"Manaba is sentraal geleë tussen Margate en Uvongo en daarvandaan kan enige bestemming redelik bereik word."

Warner Beach, Suidkus

8 Ocean Breeze

"The beach is very clean!"

Munster, Suidkus

South Sands Strand Villa No 1

"Loved the beaches. Had a lot of fun exploring all the unusual places in and around Munster."

Ramsgate, Suidkus

The Beachfront Unit 2

"Pragtige kusdorpie met fantastiese strande. Die Ramsgate Meander is 'n droom om te stap. Daar is genoeg fasiliteite en winkels om al jou noodsaaklike items aan te spreek sonder om te groot en besig te voel."

Ramsgate, Suidkus

The Beachfront Unit 11

"Mal oor die area en kusstrook!"

Uvongo, Suidkus

Seascape Lodge 38 Uvongo

"Ek sal daar wil bly."

Lawrence Rocks, Suidkus

Seabrook 305

"Great entertainment vir die kinders gewees. Baie geleer oor vis en mense was vriendelik."

Ramsgate, Suidkus

Calamari 11

"Jammer Ramsgate is so naby Margate."

Umzumbe, Suidkus

Summer Place - Lookout

"Baie veilige swemplek vir diegene wat rustigheid verkies. Selfs buite-seisoen was daar lewensredders aan diens. Umzumbe is naby aan Port Shepstone as jy inkopies wil doen en 5 minute weg van Hibberdene wat ook basiese winkels bied. Ons sal weer draai in Umzumbe kom maak in die toekoms "

Ramsgate, Suidkus

Shootershill

"Lieflike plekkie, Waffle Huis is 'n moet op jou besoek. Die strande is skoon en pragtig en enige iets wat jy moontlik mag nodig hê is maklik bekombaar."

Uvongo, Suidkus

Seascape Lodge 38 Uvongo

"Hierdie was ons derde keer in Uvongo. Ons eerste was ons wittebrood, 14 jaar gelede en so 5 of 6 jaar gelede was ons weer hier. Ons hou baie van Uvongo omdat daar 'n hele paar strande in die nabyheid is en sy eie strand is lekker privaat en nie te besig nie. Geniet dit altyd hier!"

Umzumbe, Suidkus

Summer Place - Lookout

"Moes redelik uit ry om goed vir die tieners te kry om te doen."

Pennington, Suidkus

River Valley Resort

"Dit is 'n pragtige plekkie by die see."

Uvongo, Suidkus

Seascape Lodge 38 Uvongo

"Baie mooi vrolike plek!"

Ramsgate, Suidkus

The Beachfront Unit 6

"Ramsgate is 'n rusplek, moenie daarheen gaan as jy vermaak wil word deur malls en luukse resturuante nie, perfek vir wegbreek van alledaagse lewe."

Blad
Blad 64 - Wys 1891 tot 1920
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang