Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

South Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4893 resensies.

Kingsburgh, Suidkus

Sunrise Beach Resort

"It's quiet and clean and safe to be in this place."

Ramsgate, Suidkus

Gracelands Beach Lodge

"Typical of the KZN lower south coast, good in parts but short of quality restaurants. The few decent ones are usually fully booked."

Margate, Suidkus

Chesapeake Bay 30

"Fantastiese plek maar nie genoeg eetpkekke nie en die paaie is sleg van die slaggate."

Margate, Suidkus

Ramsgate Rendezvous 8

"Margate self is oorvol, maar Ramsgate is fantasties met 5 sterre. So baie om daar te doen en te ervaar."

Ramsgate, Suidkus

Meerkat Manor

"Goed geleë met baie om te doen in die omgewing."

Hibberdene, Suidkus

Miami Vakansie Woonstel

"Baie lekker vakansiedorpie."

Suidkus

Number Thirty-One

"Ek is baie beindruk oor die Leisure Bay gedeelte van die Suidkus."

Uvongo, Suidkus

Uvongo Self-catering

"Love Uvongo and the surrounding area."

Suidkus

Rocky Bay Resorts

"Gaan elke jaar en sal weer gaan."

Port Shepstone, Suidkus

Amanzi Beach House

"Gerieflik vir inkopies maar te besig vir vakansie hou."

Uvongo, Suidkus

Hide Away Cottage

"Uvongo is beautiful, unfortunately there are water problems and the Uvongo beach was closed due to sewage issues however there are many other beaches close by."

Margate, Suidkus

Skye's Rest

"Ramsgate is rustig en voldoen aan behoeftes. Margate self is egter nie meer op standaard nie."

Uvongo, Suidkus

41 Seascape Lodge

"Mal oor Uvongo, baie meer rustiger strand as die ander strande."

Margate, Suidkus

Arabella No. 8

"The town could do with an upgrade and municipality must invest in more tourist attractions."

Suidkus

Las Palmas No 3

"Dit is sentraal by die see en naby Durban en ander kusdorpe."

Margate, Suidkus

Balooga Flat 32

"Very safe with lovely and friendly community."

Uvongo, Suidkus

Natspat 15

"Ek dink die omgewing en dit wat die Suidkus bied word heeltemal onderskat."

Suidkus

Anchorage Bed and Breakfast

"Ek gee dit 3 sterre agv die stadige agteruitgang van die omgewing. Meer sal dringend gedoen moet word deur die Munisipalitiete om te keer dat besoekers hulle geld elders bestee."

Hibberdene, Suidkus

8 Coral Beach

"As daar bietjie meer eetplekke was om van te kies."

Margate, Suidkus

The Beachfront Unit 6

"Ek gaan al jare Margate toe, want baie interessante dinge gebeur daar. Die strande is die beste en die winkels kom en gaan, maar probeer altyd aan die gang bly. Mense is vriendelik en gesels altyd lekker."

Hibberdene, Suidkus

Capri 101

"Daar is 'n lieflike strand met tafeltjies en koeltebome, 'n restaurant/kroeg. Genoeg winkels met als wat benodig word."

Hibberdene, Suidkus

Beach Cove

"Hibberdene is nie werklik meer die veiligste vakansiedorp nie, maar ons geniet dit vreeslik daar. Dit is nie so oorweldigend vol soos Margate nie. Ons gaan gereeld na Hibberdene."

Kingsburgh, Suidkus

6 Edensands

"Kingsburgh is a wonderful holiday destination. Thanks."

Kelso, Suidkus

Seas the Day

"Mooiste, rustigste plekkie."

Uvongo, Suidkus

Casa Quatro

"Manaba-strand is baie goed en skoon. St Michaels-strand was vol glasstukke soos mense daar drink en partytjie hou."

Port Shepstone, Suidkus

Lombok Lodge

"Port Shepstone is surrounded by lots of activities to do for all age groups, which makes it the perfect place to go on holiday."

Port Shepstone, Suidkus

Selati @ Sea

"Nie goeie toeristebestemming nie."

Margate, Suidkus

Lekkerbly Woonstel

"Margate is a safe and clean destination with suitable activities and beaches for all!"

Margate, Suidkus

Lucien Sands 401

"Ons het van die eerste 3 dae van ons verblyf geen water gehad nie. Ons kom al vir baie jare Margate toe maar Margate het baie agteruit gegaan die laaste paar jaar."

Blad
Blad 65 - Wys 1921 tot 1950