Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4353 resensies.
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
De Ark Mountain Lodge"Die omgewing is pragtig. Sal dit sterk aanbeveel as jy wil rus en ontspan."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Red Mountain House"Buite seisoen (in die week) is die plekkie baie stil, maar al die snuffelwinkeltjies is darem oop."
Rhodes, Drakensberge, Suid-Afrika
Kinmel Guest Farm"Ongerepte omgewing waar mens heeltemal wegkom van die moderne lewe. Stil en afgeleë."