Verified Reviews
St Helena Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in St Helena Bay
Rated 4.5 out of 5 based on 678 reviews.
"If you want a relaxed holiday, then St Helena Bay is a great option. You will feel the West Coast hospitality and laid-back vibe as soon as you arrive."
"Wanneer jy net in St Helenabaai inkom dan is jy 'n bietjie disappointed oor hoe dit lyk maar soos jy verder in beweeg na Brittania se kant raak dit al hoe mooier en mooier en nogmaals mooier. Restaurante is maar yl gesaai-moes Paternoster toe vir 'n lekker ete by Leeto. Vir baie rus en baie vrede is St Helena en omgewing een van die beste plekke om te besoek."
"Definitely a beautiful place and so many interesting things to explore and do."
"Just a pity for the limited attractions, we would have loved to go and explore more areas and excursions. The West Coast Mall was about a 25 minute drive and that was basically it, but we loved the peace and quiet."
"As jy nie ’n strandeenheid besit of gehuur het nie is dit definitief nie die moeite werd nie."
"Mense van St Helenabaai is baie hulpsaam en vriendelik. Dorp self ook mooi skoon. Baie plekke om te besoek in en rondom."
"Nie baie om te doen nie, veral vir kleintjies, maar baie rustige plek waar mens behoorlik kan rus vir jou siel kry!"
"Lovely. I suspect it will develop rapidly with people leaving the metropolitan areas. A lot of opportunities. I'm also planning to relocate to St Helena Bay early next year. That was part of the reason for my visit."
"It's very central to visit other towns in the West Coast area. It affordable and easy drive from Cape Town."
"Daar is nie vele winkels nie maar daar is 'n Spar naby en die see is loop-afstand. Dit is 'n rustige plekkie om te gaan rus. Ek en my metgesel het 'n wonderlike naweek gehad."
"Ons hou gewoonlik in Desember vakansie in St Helenabaai. Heerlike plek om vakansie te hou. Ver genoeg van die stadsgewoel, maar ook naby genoeg as jy smag na 'n bietjie meer opwinding."