Verified Reviews
St Helena Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in St Helena Bay
Rated 4.5 out of 5 based on 668 reviews.
"Nie baie om te doen nie, veral vir kleintjies, maar baie rustige plek waar mens behoorlik kan rus vir jou siel kry!"
"Beach was great for walking the dogs but should you require groceries etc. that is lacking in the town."
"Lovely. I suspect it will develop rapidly with people leaving the metropolitan areas. A lot of opportunities. I'm also planning to relocate to St Helena Bay early next year. That was part of the reason for my visit."
"It's very central to visit other towns in the West Coast area. It affordable and easy drive from Cape Town."
"Daar is nie vele winkels nie maar daar is 'n Spar naby en die see is loop-afstand. Dit is 'n rustige plekkie om te gaan rus. Ek en my metgesel het 'n wonderlike naweek gehad."
"Ons hou gewoonlik in Desember vakansie in St Helenabaai. Heerlike plek om vakansie te hou. Ver genoeg van die stadsgewoel, maar ook naby genoeg as jy smag na 'n bietjie meer opwinding."
"Ek is baie jammer dat dit gereën het toe ons daar was en kon ons dus nie veel van St. Helenabaai sien nie. Sou graag weer eendag soontoe wil gaan."
"Alegria Restaurant is not to be missed. St Helena Bay is in great proximity to the flower route and Paternoster."
"Lekker sentraal gelëe om die Weskus en die blomme te geniet. Baie interessante kuier-en eetplekke in die omgewing."
"It's beautiful but the noise of traffic on the highway at night can be of an annoying disturbance. But will definitely visit again."
"Die enigste kommer, soos wat dit orals omtrent is, is dat die pad maklik afgesluit word deur opstande."
"Visited the St. Helena Bay Nursery for a welcoming, pleasent time in the coffee shop and kids enjoyed the playpark area and a game of putt putt!"
"'n Lekker plek in Weskus wat altyd mooi is, al is dit winter. Baie om te doen en lekker eetplekke. Sal dit enigetyd aanbeveel vir nog 'n besoek."
"Beautiful all round, most certainly a peaceful destination. Many places need some TLC. I think lockdown affected some businesses. But we will be back for more "soul cleansing" time."