Verified Reviews
St Helena Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in St Helena Bay
Rated 4.5 out of 5 based on 670 reviews.
"Die plaaslike winkeltjie in Britanniabaai is goed toegerus indien jy iets vergeet het, want hulle is maar redelik ver van al die groot winkels af."
"Meeste van die restaurante in die omgewing was uitstekend en bekostigbaar. Baie besienswaardighede in die omgewing en mens hoef nie ver te ry vir 'n lekker uitstappie nie. Baie rustige vakansiedorp en sterk aanbeveelbaar."
"Nie baie om te doen nie. Moes elke dag Paternoster toe ry, om dit die moeite werd te maak."
"Whale Daisy is a new favorite we will continue to visit as much as possible. St. Helenabaai is one of those quaint beach towns that has maintained its original beauty."
"Dis 'n pragtige, stil plekkie waar jy kan ontspan en rus, weg van die stad se rumoer."
"Die skoonheid en netheid van die dorp is baie opvallend en mense wat nog mekaar groet in die strate."
"Ideal if you want to switch off from the hustle and bustle and have a quiet relaxing time away. Not too much to do which is great as you don't feel like you have to spend all your time exploring. The beach is beautiful, the boulders at the lighthouse lovely. Spotted a couple seals. The people are so very friendly and Oppikaai Seafood absolutely fabulous. Would definitely recommend their Milkshakes (extra special) and the melt in your mouth calamari. Thoroughly enjoyed our trip!"
"Baie pragtige plek, lekker naby alles, mense baie gasvry, personeel laat jou baie tuis voel asof jy by jou eie tuiste is."