Geverifieerde Resensie

St Helena Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in St Helena Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 664 resensies.

St. Helenabaai

Sea Breeze

"Die Weskusgeheim."

St. Helenabaai

Duifieklip

"Sentrale ligging tussen aantal omringende bestemmings."

St. Helenabaai

Sea Breeze

"The bays at St Helena and Britannia are exceptionally beautiful."

St. Helenabaai

Whale n Daisy

"Baie pragtige dorp."

St. Helenabaai

Zeezicht Apartments

"Sal Shelley Point aanbeveel vir verblyf."

St. Helenabaai

Die Skilpadjie

"Meeste van die restaurante in die omgewing was uitstekend en bekostigbaar. Baie besienswaardighede in die omgewing en mens hoef nie ver te ry vir 'n lekker uitstappie nie. Baie rustige vakansiedorp en sterk aanbeveelbaar."

St. Helenabaai

The Tiki Hut

"Die wind het ons byna weggewaai, maar baie lekker en bitter mooi dorpie."

St. Helenabaai

Beachway on Golden Mile

"Nie baie om te doen nie. Moes elke dag Paternoster toe ry, om dit die moeite werd te maak."

St. Helenabaai

Goblin's Inn

"Daar is nie veel om te doen nie. Nou nie ’n tipiese vakansie bestemming nie."

St. Helenabaai

Absolute Beach

"Baie stil en rustig."

St. Helenabaai

Zeezicht Apartments

"Heerlike weer en pragtige blou see met wit strande."

St. Helenabaai

Zeezicht Apartments

"Pragtige natuurskoon."

St. Helenabaai

Whale n Daisy

"Whale Daisy is a new favorite we will continue to visit as much as possible. St. Helenabaai is one of those quaint beach towns that has maintained its original beauty."

St. Helenabaai

Zeezicht Apartments

"Dis 'n pragtige, stil plekkie waar jy kan ontspan en rus, weg van die stad se rumoer."

St. Helenabaai

Holiday on Harrier

"Die skoonheid en netheid van die dorp is baie opvallend en mense wat nog mekaar groet in die strate."

St. Helenabaai

The Lazy Daisies

"Baie rustige omgewing om na toe weg te breek vir 'n naweek."

St. Helenabaai

The Tiki Hut

"Lekke plek. Vriendelike mense."

St. Helenabaai

The Tiki Hut

"Ideal if you want to switch off from the hustle and bustle and have a quiet relaxing time away. Not too much to do which is great as you don't feel like you have to spend all your time exploring. The beach is beautiful, the boulders at the lighthouse lovely. Spotted a couple seals. The people are so very friendly and Oppikaai Seafood absolutely fabulous. Would definitely recommend their Milkshakes (extra special) and the melt in your mouth calamari. Thoroughly enjoyed our trip!"

St. Helenabaai

Whale n Daisy

"Baie rustige plek."

St. Helenabaai

St Helena Bay Hotel

"Baie pragtige plek, lekker naby alles, mense baie gasvry, personeel laat jou baie tuis voel asof jy by jou eie tuiste is."

St. Helenabaai

Duifieklip

"Pragtig, ongekunsteld en eg!"

St. Helenabaai

Pier Pleasure

"Dit is 'n pragtige dorpie."

St. Helenabaai

Whale n Daisy

"Such an idyllic place. Serene and hospital people."

St. Helenabaai

Holiday on Harrier

"Was verbaas om ontwikkeling te sien na 9 jaar! Baie goeie toeristebestemming!"

St. Helenabaai

Accommodation @ Sea Trader

"Die omgewing is pragtig."

St. Helenabaai

Kaia Titia

"Quiet place."

St. Helenabaai

Whale n Daisy

"St. Helena het ons absoluut oorrompel - so ‘n pragtige plek met lieflike mense!"

St. Helenabaai

True North

"Met Covid-19 is dit maar sleg, nie al die eetplekke is oop vir sit en eet nie."

St. Helenabaai

The Tiki Hut

"We pleasantly enjoyed the quietness of the area and friendliness in the surrounding areas."

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 480
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang