Geverifieerde Resensie
St Lucia Estuary
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in St Lucia Estuary bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 601 resensies.
"Baie om te doen in en om die omgewing. Pragtige plekkie waarheen ons vir seker weer sal gaan. "
"Dis altyd lekker om St. Lucia te besoek, omdat dit kleiner is en dit nog ongedeerd is. Hier kan jy nog rustig kuier en mens is weg van al die lawaai van die stad. Dis 'n pragtige dorpie."
"The game drive into Cape Vidal is awesome as well as the boat cruise where you get to see hippo and crocodiles. "
"Must see. Spotted a Leopard on sunset drive, great little village."
"Omgewing het baie om te sien en te doen. Genoeg eetplekkies. Dorp netjies. "
"Een van die mooiste areas wat ek nog in S.A. gesien het. Ek het amper 'n paar goggas gevreet omdat my mond so oophang vir die unieke natuurskoon."
"Bootrit met uitstekende kaptein/gids 'n moet. Rit na iMfolozi Wildpark (en dalk ook Hluhluwe) nog 'n moet. Krokodil- en slangpark 3de moet. Die see en hele omgewing 'n 4de moet."
"Beste plek om die Noordkus te geniet as mens nie die kostes van KZN Parks kan bekostig nie."
"Min winkels wat dit lekker maak! Maar die strande kort aandag met netheid en strenger reëls. "
"Quiet and quaint little town. Clean, big beaches. Amazing nature, animals and views."
"It was nice and quiet during our stay in April, in full season it might be too crowded."
"Dit was my eerste keer wat ek na St Lucia gegaan het vir vakansie en dit is 'n wonderlike, pragtige plek. Alles is skoon en Cape Vidal is die heel mooiste strand wat ek nog ooit by was. Dit is beslis die beste plek om vakansie te hou. "
"Die hele omgewing is skoon en die dorpie is die vriendelikste wat ons nog beleef het van n kus dorpie, al die mense is vriendelik en behulpsaam en pryse is ook redelik by restaurante en winkels."
"Die toestand van die dorp het agter uit gegaan. Vir die eerste keer potholes opgemerk. Strand is vol olie en drankbottels gewees. Cape Vidal wat naby is het dit egter die moeite werd gemaak. "