Verified Reviews
St Lucia Estuary
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in St Lucia Estuary
Rated 4.6 out of 5 based on 601 reviews.
"Have handy people along the beach to keep it clean at all times. Otherwise its a good holiday destination."
"Dis die perfekte vakansiebestemming. Daar is see en mooi strande, asook wildsparke. Dis soos 'n wildtuin langs die see. Word beslis aanbeveel. Gaan volgende jaar weer terug, en die jaar daarna, en die jaar daarna, en die jaar daarna, en die jaar daarna."
"Die parkering was 'n klein bietjie van 'n probleem. Die plek vir voertuie is baie beperk."
"Dit is net baie ver van die strand af en met die boardwalk wat toegemaak is, kan mens glad nie by die meer uitkom nie. Wanneer die mond oopgemaak word sal die hele St Lucia weer lewe kry. Die dorp het baie agteruitgegaan vandat ons 3 jaar gelede daar was. "
"We visited in September, out of season. The weather was mild to warm. In the short time of our stay, we tried to explore what we could as seniors. Boat trip with a visit to a large family of hippos, a day trip to Cape Vidal, using most of the loops in the park for game viewing (close encounter with 2 rhinos), watching 3 hippos roaming the street during the night, visit to the beach. A lovely, small town, very clean, although the restaurant prices may be slightly on the high end. I can recommend this place any time."
"Stunning place to visit in South Africa! Shows the diversity of this beautiful country! You have the best of everything: beach and wildlife! "
"It’s a very popular destination, so be prepared for crowds! Try to stay in a smaller guesthouse to enjoy St Lucia in full. "
"Pragtige natuurtonele. Wonderlike vakansiedorpie. Sal weer teruggaan. Ons vakansie was egter heeltemaal te kort!"
"Het lekker gerus en is sommer naby alles. Puik plekkie vir enige iemand wat wil rus. Sal weer hulle diens gebruik."
"St Lucia itself is beautiful and a good travel destination especially in winter when cold everywhere else in the country, but not in St Lucia!"
"Ons was 'n groot gesin en het vandat ek kan onthou minstens 1 keer per maand daar gaan visvang toe dit al was wat jy in St Lucia kon doen. Deur die jare het die plek totaal verander, maar wel ten goede. Ek kan verstaan waarom soveel toeriste die plek besoek - soveel om te doen en te sien en te beleef! Dit is steeds vir my 'n wonderlike wegbreek plek!"
"Die krokodilplaas het baie agter uit gegaan van ons laas in 2000 daar was. Die reservaat was beslis die moeite werd om deur te ry na die heerlikste swemstrand Cape Vidal!"
"Bootritte is duur, blykbaar net gemik op buitelandse toeriste, kan gerus voorsiening maak vir plaaslike vakansiegangers."
"Was teleurgesteld met die voëllewe op die water, maar verder het dit aan alle verwagtinge voldoen. Kon ook agterkom dat pryse fokus op buitelandse toeriste. "
"Die deel is volgens ons een van ons land se kosbaarste dele, bewaar asseblief die gebied ons wil weer kom. Dit is 'n moet vir iemand wat die natuur in sy ongerepte vorm wil sien en geniet."