Geverifieerde Resensie
St Lucia Estuary
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in St Lucia Estuary bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 601 resensies.
"Fantasties. Cape Vidal is die beste en moet nie die ski boot club vergeet nie. Die lekkerste pizza wat ek nog geëet het, lamb curry pizza met sambals!"
"Oulike dorp met netjiese, skoon omgewing, goeie besighede, veral die Goue Piesang Box. Lekker eetplekke met goeie diens. Kan lekker rus en die omgewing geniet."
"Ons het die see en strande elke dag geniet, dit was skoon en was glad nie oorvol nie. Ons sou graag meer van die Estuary wou sien, maar toegang is beperk a.g.v. riete en dit kan slegs gesien word deur op 'n bootrit te gaan."
"Net die swemstrand is probleem vir klein kinders, darem baie gevaarlike see."
"All the parks in the area makes for a good holiday. Swimming in the sea and checking out wildlife. What a life."
"Een van die mees ontspanne plek op die hele Suid Afrika en almal is vriendelik en behulpsaam."
"Superb scenery, great experience, so many place to see and the wildlife is amazing."
"We were very disappointed by the state of the town. Very run down, and the estuary is a huge disappointment for a fishing visit. The roads to the estuary are also all in quite a state with big holes. Pity as we were so looking forward to our holiday there."
"Daar was minder wild en voëllewe as wat ek verwag het. Die snorkel in die see was 'n belewenis."
"St Lucia is ons klein stukkie hemel in Suid-Afrika, ongelooflike mooi plek!"
"Baie aanvaarbaar as toeristebestemming. Heelwat besienswaardighede, voldoende besighede en restaurante. "
"Skoon dorp met asemrowende natuurskoon. iSimangaliso Natuurreservaat is 'n moet-sien op die agenda."