Verified Reviews

Stellenbosch

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Stellenbosch

Rated 4.7 out of 5 based on 670 reviews.

Stellenbosch

De Oude Schuur

"Fantastiese vakansiedorp, mooi besienswaardighede en smaaklike eetplekkies."

Brandwacht, Stellenbosch

Feel @ Home

"Fantasties stil, weg van die besige dorp. Pragtige strate, groot ou bome."

Klapmuts, Stellenbosch

Groendraai Accommodation

"Daar is baie te sien en te doen in die omgewing vir 'n kort vakansietjie. Ons het veral Giraffe House, Butterfly World en Spice Route geniet."

Die Boord, Stellenbosch

Besigheim

"Veilig en naby aan hospitaal en groot Spar. Enkele minute se ry na sentraal Stellenbosch. "

Stellenbosch Central, Stellenbosch

Lemon Rind

"Very nice area, would definitely go back to visit without a doubt."

Stellenbosch

Slaley Country House

"Stellenbosch is a charming University city which affords much scope for exploring and fine dining. Nearby is a wonderful motor museum. "

Stellenbosch

Guinea Vine

"Fantastiese plek."

Die Boord, Stellenbosch

Leafy Lane Cottage

"Ligging van Die Boord ten opsigte van inkopies, Volkskombuis restourant en Stellenbosch middedorp is perfek."

Brandwacht, Stellenbosch

Feel @ Home

"Brandwacht is 'n voorstad heel buite die Stellenbosch middedorp. Dis ideaal vir iemand wat sy eie vervoer het en rustigheid soek. Niks is stapafstand nie, maar dis hoe ek dit verkies het. Stellenbosch raak besig en Brandwacht is weg van al die verkeer en besigheid van Stellenbosch. Van die eiendomme, insluitend Feel@Home, is baie mooi."

Stellenbosch

7 Ackermann Place Guest House

"Great restaurants and a lot to do in close proximity."

Stellenbosch

Stellenbosch Cottage

"Dankie vir jou moeite om alles mooi skoon en reg te kry. "

Brandwacht, Stellenbosch

Feel @ Home

"Dit is ‘n baie stil omgewing, weg van die rumoer van die middedorp."

Stellenbosch

Guinea Vine

"Baie duur en die paaie kan te besig raak!"

Stellenbosch

Induku

"Stellenbosch as a whole is a pricey place to stay and we would visit more often if the costs were more reasonable."

Klapmuts, Stellenbosch

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Die omgewing en die besienswaardighede maak op vir die negatiewe punte. Spice Route en Fairview is 'n miernes van bedrywighede oor naweke maar 'n groot aantrekkingskrag. Bona Vista is letterlik binne bereik van Stellenbosch, Malmesbury, Riebeek-kasteel en ander dorpies/wyn plase, ens."

Brandwacht, Stellenbosch

Feel @ Home

"Netjiese veilige area."

Dalsig, Stellenbosch

87 Buitekring Gaste Akkommodasie

"Mooi omgewing met voëls en eekhorinkies."

Stellenbosch Central, Stellenbosch

Eendracht Hotel

"Pragtige dorpie en alles is loopafstand van mekaar af. Veilige strate en vriendelike mense."

Stellenbosch Central, Stellenbosch

Boschhuis Apartments – Stellenbosch

"Die paaie is baie besig en smal, stap is jou beste opsie, daarom is verblyf wat sentraal is, baie gerieflik."

Stellenbosch

Domaine Coutelier

"'n Mooie dorpie en die omgewing is absoluut pragtig."

Klapmuts, Stellenbosch

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Baie goeie ligging om die hele Wes-Kaap te besoek."

Dalsig, Stellenbosch

87 Buitekring Gaste Akkommodasie

"Stil area, maklik om van daar af die omgewing te verken."

Klapmuts, Stellenbosch

Tuinhuis

"Rustige area, min geriewe en plekke om kinders uit te vat. "

Page
Page 16 - Showing 451 to 480

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers