Verified Reviews

Stellenbosch

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Stellenbosch

Rated 4.7 out of 5 based on 644 reviews.

Brandwacht, Stellenbosch

Feel @ Home

"Vir Gautengers is die omgewing natuurlik onbeskryflik mooi. Die area is baie skoon en netjies en ons het nooit onveilig gevoel nie."

Stellenbosch

Domaine Coutelier

"Love everything about the winelands!"

Brandwacht, Stellenbosch

Feel @ Home

"Die woonbuurt se ligging aan die voet van die berg maak dit uitsonderlik."

Stellenbosch

7 Ackermann Place Guest House

"Skoon, vriendelike en netjiese dorp."

Stellenbosch Central, Stellenbosch

Lemon Rind

"Great vibe, safe and beautiful scenery."

Stellenbosch

De Oude Schuur

"Stellenbosch sal altyd 'n mooi dorp wees."

Brandwacht, Stellenbosch

Feel @ Home

"Pragtige en rustige omgewing."

Stellenbosch Central, Stellenbosch

Avemore Eikehoff No 2

"Baie om te doen en te besigtig, maar parkering is 'n groot probleem. Indien jy wel een kry, betaal jy R12 per uur met kaart, geen kontant word aanvaar nie."

Stellenbosch Central, Stellenbosch

Vin Suite

"Lieflike restaurante en winkeltjies. Beslis 'n besoek werd."

Stellenbosch

Induku

"Mooi mooi Eikestad!"

Stellenbosch

Guinea Vine

"Die groot probleem was beurtkrag elke aand, dit was baie onaangenaam."

Brandwacht, Stellenbosch

Feel @ Home

"Ken nie die gebied nie, alhoewel dit pragtig is."

Stellenbosch Central, Stellenbosch

Roosenwijn Guest House

"Stellenbosch het soveel om te bied van kultuur, natuur tot lekker eet en drink. Beter om die dorp te voet te verken so laat jou kar by die gastehuis, want parkering is skraps. Buite dorp is hoogtepunte Dylan Lewis se beeldhouwerk tuin. Delaire Grass, Babylonstoren, Tokara, Peter Falke, Waterford, bied elkeen 'n unieke ervaring. Probeer ook die Grand Ladies soos Meerlust en Kanonkop. "

Dalsig, Stellenbosch

87 Buitekring Gaste Akkommodasie

"Dalsig is 'n netjiese woonbuurt in die meer gegoede area van Stellenbosch. Dis 'n ideale oornagplek vir vir besoekers met mooi uitsigte op Stellenbosch se berge."

Stellenbosch

De Oude Schuur

"Fantastiese vakansiedorp, mooi besienswaardighede en smaaklike eetplekkies."

Brandwacht, Stellenbosch

Feel @ Home

"Fantasties stil, weg van die besige dorp. Pragtige strate, groot ou bome."

Klapmuts, Stellenbosch

Groendraai Accommodation

"Daar is baie te sien en te doen in die omgewing vir 'n kort vakansietjie. Ons het veral Giraffe House, Butterfly World en Spice Route geniet."

Die Boord, Stellenbosch

Besigheim

"Veilig en naby aan hospitaal en groot Spar. Enkele minute se ry na sentraal Stellenbosch. "

Stellenbosch Central, Stellenbosch

Lemon Rind

"Very nice area, would definitely go back to visit without a doubt."

Stellenbosch

Guinea Vine

"Fantastiese plek."

Page
Page 15 - Showing 421 to 450
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers