Verified Reviews

Stellenbosch

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Stellenbosch

Rated 4.7 out of 5 based on 670 reviews.

Klapmuts, Stellenbosch

Groendraai Accommodation

"Klapmuts lyk nie na netjiese/veilige buurt nie. Maar wel naby aan die mooie Paarl/Stellenbosch. Fairview/Babylonstoren/nog vele Wynkelders naby. Soos hele SA is mooi en slordig bure."

Stellenbosch

Swaan Gastehuis

"Great wine farms!"

Uniepark, Stellenbosch

Marie B&B

"Stil, rustige, veilige omgewing."

Brandwacht, Stellenbosch

Feel @ Home

"Brandwacht self is 'n woonbuurt van Stellenbosch. Dit is 'n goeie toeristebestemming vir die omgewing."

Klapmuts, Stellenbosch

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Small town with friendly people, nice getaway from the hectic work life."

Die Boord, Stellenbosch

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Rustig en mooi en naby 'n mini mall met die beste Spar waar jy al jou inkopies kan doen. "

Stellenbosch

Relax in Stellenbosch

"Stellenbosch is Stellenbosch...uniek en spesiaal."

Stellenbosch Central, Stellenbosch

Eendracht Hotel

"Mooie interessante en veilige bestemming. Veel historie. Beeldmooie wijnhuizen in prachtige omgeving. Goede shoppingmall. Fietsroute via Adventureshop geweldig."

Brandwacht, Stellenbosch

Feel @ Home

"Brandwacht is baie skoon, rustig en veilig."

Stellenbosch

Swaan Gastehuis

"Veel historische bezienswaardigheden, wel druk."

Stellenbosch

Slaley Country House

"Dit is aanbeveelbaar om so veel moontlik te stap aangesien parkeerplek skaars is."

Stellenbosch Central, Stellenbosch

Laanhof

"Van die beste restourante in die wêreld. Ons het vir die week by die universiteit se gimnasium aangesluit vir R200 en heerlik geoefen."

Stellenbosch

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House

"Stellenbosch bly maar 'n mooi dorp in Suid-Afrika, en die rustigheid van die wynplase is beslis iets wat 'n mens 'n paar maal in jou lewe moet beleef."

Klapmuts, Stellenbosch

Groendraai Accommodation

"Klapmuts is lekker sentraal geleë, maar is ver genoeg van die stad af dat n mens weg is van die geraas en gejaag. "

Klapmuts, Stellenbosch

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Klapmuts is huis vir 'n hele klompie top wynplase, pragtig."

Brandwacht, Stellenbosch

Feel @ Home

"Ons het gehou van die feit dat ons op die aangrensende wingerde en weiende beeste kon uitkyk en die rustigheid van die omgewing was heerlik. Tog is die buurt nie baie gunstig tov die sentrale dorpskern geleë nie, en alhoewel dit nie ver daarvandaan is nie, was dit nie die ideaal nie. "

Die Boord, Stellenbosch

Curious Giraffe

"Mooi, skoon en veilige woonbuurt."

Klapmuts, Stellenbosch

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Ons het hoofsaaklik wynproeë in Paarl, Stellenbosch en Franschoek gedoen, maar Klapmuts is se natuurskoon is betowerend en die ligging was perfek vir ons doeleindes."

Klapmuts, Stellenbosch

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Maak vooraf seker oor die tye wat die plek oop is want ons was verras toe Fairview vir 'n privaat funksie vroeg gesluit het en nie alle eetplekke is oop vir ontbyt en aandete nie."

Stellenbosch

Kierie Kwaak Self-Catering Units

"Die Anton Rupert kunsmuseum is 'n moet. Babylonstoren is een groot hype en verkoop in $. Restaurante en straatkafees in Dorp/Kerkstraat is ongelooflik. Om te navigeer op straatname is 'n uitdaging, want dit bestaan nie. Moenie 'n GPS vergeet nie."

Klapmuts, Stellenbosch

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Na ons ongeluk met ons huurmotor moes ons 'n verklaring by Klapmuts se polisie stasie gaan lewer het. Die diens was so flink en vinnig, ons was binne 5mmin daar uit."

Page
Page 18 - Showing 511 to 540

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers