Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2568 resensies.
"Great location, if you like hiking, cycling and getting back to nature. Whales frequent the area, and there was a seal in the port."
"Pragtige plek met alles wat 'n mens kan vra om jou vakansie nog lekkerder as lekker te maak."
"St. Francis is a perfect little fishing village, loved it so much! Perfect for city dwellers that need a quiet getaway."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
SANParks Addo Matyholweni Rest Camp"Daar is nie regtig iets om te doen nie - so 1 dag en 'n nag is meer as genoeg. Bayworld het 'n robvertoning en jy kan kyk hoe die pikkewyne gevoer word - maks 45 min en jy is daar uit. Die Casino het 'n lekker "entertainment area" vir die kinders - dit hou hulle so 'n uur besig. Daar is meer as genoeg winkelsentrums en jy kan alles kry wat jy benodig."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Opi-See"Ons was net een van die 4 dae in Port Elizabeth en dit was nie 'n wonderlike ervaring nie. Port Elizabeth is maar redelik vuil en die deel waar ons was het ons glad nie laat veilig voel nie. Blue Horison en Jeffreys Bay presies die teenoorgestelde, beveel dit vir enige iemand aan."
"As jy gaan shop by klerewinkels, vind uit oor die specials anders is die pryse te hoog vir Jan en alleman."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
420 on Cape"Gqeberha is a very beautifully place to be. Thank you, indeed it is a friendly city."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Hobie Beach Guest House"We loved Port Elizabeth! First time there and we will definitely go back."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Serendipity Selfsorg"Gqeberha is nie my gunsteling plek nie, maar daar is baie om te doen in die omgewing."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
65 @ 3rd"There is avlot of charismatic places to explore in this city. Apart from the malls that we all are familiar with, there are gems that pass time in a blink of an eye, always leaving you wishing you had more time there."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Marine Drive 49"Dit was een van my beste uitslaap vakansies. Port Elizabeth is 'n baie vriendelike stad. Die motoriste is baie beskaafd op die pad. Die winkel en besigheid personeellede is vriendelik. Die area waar ek was is goed versorg en asemrowend mooi."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Country Getaway Deer Park Estate"The city can do more to boost its tourist attractions - add some more fun and adventure. Monuments are a little boring."