Geverifieerde Resensie

Sunshine Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2568 resensies.

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

84 on Himeville

"Dit is 'n onbekende juweel van 'n plek. Voor ons gekom het, het ons skaars geweet die plek bestaan. Hierdie area het baie mooi strande as mens bereid is om in die omgewing rond te ry. Veral Sardiniabaai was uiters ongelooklflik. Hierdie gaan nou ons nuwe vakansieplek word. Sal dit baie sterk aanbeveel."

St. Francis, Sonskynkus

Cottage on College

"Nice for a night or two passing through."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Aquarius B&B

"Oor die algemeen was alles baie lekker in Jeffreysbaai. Die strand is uiters lekker om te stap en ons het veilig gevoel, maar die bedelaars het ons gek gehad, veral waar die eetplekke is. Hulle kyk die kos uit jou mond uit. En hulle is jonk. Ek dink as die munisipaliteit hulle onder hande kan neem en vir hulle neon bibs gee en bietjie oplei, dan kan hulle die karre help om uit parkerings te kom in die hoofstraat. Dit was nogal 'n missie."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Neptune's Terrace 12

"Seker lekker vir jonger mense."

St. Francisbaai, Sonskynkus

OppiKrom

"Loved the calamari at The Chock and Block Restaurant."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Garden Sanctuary Suites

"Altyd lekker in PE was laas 7 jaar in die area maar dit is nie lekker om te sien hoe die stad agter uitgaan nie."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Valley Guest House

"Goede uitvalbasis...mooie musea...strand...brouwerij..pinguins..restaurants."

Uitenhage, Sonskynkus

Ons Kontrei Guest House

"Dorpie is goed geleë. Naby die see en Port Elizabeth."

Port Alfred, Sonskynkus

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Ek het die mooi kant van Port Alfred gesien. Dis pragtig."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

FlipFlops and TreeTops

"Surfers paradise with all the feels of a long remembered childhood holiday. "

Port Alfred, Sonskynkus

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Vir ons was alles perfek, want dit is buite seisoen. Ek dink in seisoen sal dit baie besig wees."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Beach Cabanas

"Lekker in off peak."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Paxton Luxury Apartments

"As iemand die wind bietjie kan beheer sal dit lekker wees."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Mike Heroldt 28

"Ons hou baie van Jeffreysbaai, ons sal definitief weer kom kuier daar!"

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Azalea B&B

"Have places to visit, safety was of concern."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Diaz 11 Woonstel 15

"Stunning place to visit. Loved it."

St. Francis, Sonskynkus

Little c House

"Quiet peaceful town. Nice restaurants."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

FlipFlops and TreeTops

"I would definitely visit J-Bay again."

Sonskynkus

SANParks Addo Rest Camp

"Lieflike omgewing en natuurskoon, die paaie is net uiters sleg, met baie slaggate, wat dit baie onveilig maak om op te reis. Hobbels in die pad is ook nie behoorlik gemerk nie, wat tot gevolg het dat mens dikwels skerp moes remme aanslaan."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

28Kabeljauws

"Jeffreysbaai is die lekkerste vakansieplek. Ons geniet dit altyd vreeslik baie. Baie om te doen en baie lekker eetplekke om van te kies. Die strande is pragtig."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Surfpoint 9

"Meer ontspanningsgeriewe sal welkom wees."

Blad
Blad 28 - Wys 811 tot 840
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang