Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 2594 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Garden Sanctuary Suites"Lekker plek om in te woon. Geniet die see."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Addo Park View - Sundaze Riverside House"PE has a lot of hidden treasures, we are from PE, and we are beginning to realize that we do not have to travel far for a quick breakaway from work and home."
"'n Moet doen is die twee roetes rondom Cannon Rocks, tussen die melkplase deur asook tussen die wildplase. Besoek gerus Roes, die plaaslike restaurant en nie ver van Bay View nie. Besoek ook Stanley's Restaurant. Cannon Rocks is 'n stil en veilige omgewing om te gaan afpak en rus."
"Dis jammer dat die padnetwerk in Jeffreysbaai so ver agteruit gegaan het. Ek sal nie sommer weer terugkeer nie."
"Dorpies is baie verwaarloos en vervalle. Die wildreservate is egter verrassend goed versorg en definitief die moeite werd."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Country Getaway Deer Park Estate"Baie goeie vakansiestad."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Addo Park View - Sundaze Riverside House"Meer as genoeg om te doen en minder gejaagd as ander groot stede."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Lodge on Main Guest House & Conference Center"Still love PE although the beaches were closed."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Angels Rest"Nie baie gekuier in Gqeberha (Port Elizabeth), maar by Blue Horizon Bay was dit nostalgiese herinneringe."
"Lekker Afrikaanse dorpie en almal is vriendelik. Alles is naby aan mekaar so jy hoef nie ver te ry om te gaan eet of dorp toe te gaan nie."
"Met die strande wat gesluit was is dit nie altyd maklik om tieners besig te hou nie, maar ja ons het dit nog steeds geniet."
"Jeffreysbaai is ons tweede huis. Ons is baie lief vir die dorp met sy vriendelike mense."
"The locals are friendly and we enjoyed our stay here. Humansdorp and Cape St Francis close by is worth while to visit. Lots of restaurants in the area."
"Ons het verlief geraak op die dorp. Sal dit weer een van ons vakansiebestemmings maak."