Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2594 resensies.
"Die feit dat dit redelik afgeleë is maak dit vir ons aantreklik. Of dit die oorseese reisigers en jonger mense gaan tevrede stel is 'n ope vraag. Vir ouer toeriste wat stilte soek is dit ideaal."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Oyster Beach Cottage"Great shopping experiences with all the malls. The roads are good and airport is nearby."
Makhanda (Grahamstad), Sonskynkus
1-on-Ross"Te veel slaggate en donkies, maar pragtige ou strukture."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Beachway"The Summerstrand has some lovely facilities including a very restful beach."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Parkview Safari Lodge"PE has it all, safari destination, beachfront views, city life with the option of clubbing, great variety of restaurants, great urban planning with everything being 12 - 15 minutes' away."
"Port Alfred is a refreshing and really good getaway from the city life. People are friendly and respect privacy. Also safe and very beautiful beaches."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
The Light House"Lovely warm weather this time of the year and the beaches are to die for. The people are really friendly. If you have never been to Port Elizabeth before I suggest you go and see for yourself, you won't be disappointed. Really a holiday destination in my books. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Admiral's Lodge"Pragtige plek om te besoek met 'n verskeidenheid aktiwiteite vir volwassenes en kinders van alle ouderdomme."
"Cannon Rocks is rustig en die perfekte plek om die son en see te geniet. Kinders kan in die strate en op die strand speel. Pragtige swemarea en poele met kilometers wit strand."
"Pragtige dorpie, ek dink dit is 'n wonderlike plek om vakansie te hou. Alles wat mens nodig het."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Chapman Hotel & Conference Centre"Dit is een van die Oos-Kaap se mooiste stede en het baie om te bied."
"Plek is fantasties, ek sal daar kan aftree, dit is so veilig en die paar mense wat ons by die winkel gekry het, was baie vriendelik. Ek beveel die plek sterk aan."
"Jeffreys Bay is a very busy little town, so if you want to get away from it all, Paradise beach is the way to go."
"Ek gaan kuier altyd daar as ons 'n wegbreekkans kry. Die dorp is altyd skoon en netjies."
"Die weer het ons bietjie gefnuik beide kere wat ons in Port Alfred was. Ons kon nie al die buitelugaktiwiteite doen wat ons beplan het nie, maar ons sal teruggaan om dit te doen! Dit is 'n pragtige dorpie met baie doendinge om jou en jou gesin besig te hou."