Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 2594 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
The Bay Inn"Baie swak, lelike, leegstaande geboue. Baie eetplekke is toe of op veiling. Die stad is besig om agteruit te gaan."
"Pragtige deel van ons wonderskone land. Sal altyd weer teruggaan, daar is oneindig baie om te sien en te beleef."
"Lekker vakansiedorp en vriendelike mense. Sal dit aanbeveel vir 'n lekker vakansieplek."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Settle Inn Self-catering Accommodation"Die Oos-Kaap het sy eie unieke uitdagings, maar Addo is en bly 'n wenner."
"Port Alfred is a nice town with many friendly people, nice shops and lots to do in the area small towns with lots of history."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Hunters Lodge"Die potensiaal wat PE gehad het in terme van netheid en standaardae, het agteruitgegaan."
"Pragtige strand, rustig. Net een nadeel: die grondpad na Oesterbaai is 'n groot ongerief."