Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 2594 reviews.
"Baie skoon dorp. Heelwat kuierplekkies en restaurante. Vriendelike mense. Sal definitief weer soontoe gaan."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Conifer Beach House"Port Elizabeth is more beautiful than expected on our visit there."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Admiral's Lodge"Ons het net 1 nag oorgebly op pad Kaap toe, maar die strande is mooi skoon en stil aangesien die strande gesluit is. Lekker eetplek met aktiwiteite vir die kinders, baie goeie kliëntediens op die strand is vir seker 'n besoek werd."
"Road to Addo from PE needs urgent attention. The patching of the road with tar is making the road even worse."
"Dit is 'n baie mooi dorpie met baie lekker toeristeplekkies. Mense moet dit meer kom besoek, dit het ietsie vir almal. Dit het bietjie swaar gekry in Covid, maar die mense gaan aan en almal is vreeslik vriendelik."
"Ons het die stilte van Paradysstrand baie geniet. Kon kilometers langs die strand loop sonder die vrees om aan Covid blootgestel te word."
"We were walking distance from Middle Beach and spent a lot of time there. Its very clean and pleasant. The town is quiet, with friendly folks always ready to lend a helping hand."
"Great destination. Recommended for any family as a place to go on holiday."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Close and Comfy"Met die toename in Covid19 maar bang om te veel rond te gaan. Maar daar is alles wat jy begeer. Veral seekosrestaurante, baie lekker."
"Ek is mal oor Port Alfred. Alles naby aan alles. Vriendelike mense en pragtige strande. Daardie deel van die wêreld is nogal winderig en ons het reën saam ons gevat - blykbaar is Januarie tot Maart beste tyd om te gaan. Ek sal beslis meer van die Oos-Kaap wil sien. Dit was my eerste besoek."