Geverifieerde Resensie
Swellendam
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Swellendam bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 507 resensies.
"Aviento sal ek vir enige iemand aanbeveel. Dit was lekker rustig, netjies en die gasvrou baie oulik. "
"Een van die pragtigste historiese dorpies wat ek al besoek het. En in die onmiddellike omgewing is daar baie te doen en sien, veral natuurliefhebbers."
"Very friendly place, lots to see and do, very nice restaurants and coffee shops. Popped into the Spar and was personally helped by the owner even though I was just buying a couple of bits to eat, never experienced such friendly service before. "
"Wat 'n asemrowende mooi dorp! Ons was absoluut weggevoer na 'n ander era met ons besoek aan die Drostdy-museum, die Tronk, Ambagswerf en die Mayville huis. Vir 'n skamele R25 het besoekers/toeriste toegang tot al hierdie besienswaardighede. Aandete by Woodpeckers was uit die boeke (soos deur ons gasvrou, Elize voorgestel). Absoluut die besoek werd. Swellendam, ons kom weer!"
"Beautiful town with the mountains around it and found everything we needed in shops and more."
"Daar is nie veel om te doen nie. Maar die kos by restaurante is baie billik geprys en baie goeie gehalte."
"Beautiful klein dorpie, met baie uitstekende restaurante. Volgende jaar weer terug."
"We were pleasantly surprised. Lovely little town, great eateries. We loved that Swellendam. Was just minutes away from the berry farm."
"Baie om te sien en te doen. Pragtige natuurskoon. Buurdorpies naby om te verken."
"Swellendam is 'n tipiese plattelandse dorpie met baie eetplekke nie te ver van twee natuurreservate en die see. "
"Swellendam is a very quaint town with lots of history and easy access off and on the N2 or R60. Definitely worth visiting. We will be back."
"Ons is verlief op hierdie pragtige dorpie en omgewing. Die buffeljagsdam net buite Swellendam is prentjiemooi - a hidden gem for boat and nature lovers."
"Museum is die moeite werd. Bontbokpark het effens teleurgestel. Klim na Twaalfuurkop wonderlik."