Geverifieerde Resensie

Underberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Underberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 181 resensies.

Underberg

Cedar Garden

"Die dorp se owerhede besef nie wat se juweel van 'n toeristebestemming Underberg is nie. Hulle moet daadwerklik 'n poging aanwend om die dorp op te knap."

Himeville, Underberg

District Road

"Sani Pass is the attraction. Himeville, unfortunately, in my humble opinion, is slowly losing it's tourist attraction."

Underberg

Pennygum Country Cottages

"Our first visit to Underberg and that part of the country. Next time our stay will be longer to see more of the area."

Underberg

Pennygum Country Cottages

"Moeite werd om te besoek."

Underberg

Pennygum Country Cottages

"Underberg is regtig `n spesiale juweel in ons land en hoop almal kry die geleentheid om die pragtige uitsigte te kan aanskou soon ons dit elke keer sien. Sal beslis weer so maak."

Underberg

Rosemary @ Douglas Drift

"Underberg is nou een van ons gunsteling stopplekke. The Lemon Tree het ons bederf met middag/ aandete - heerlik. Die Spar was gerieflik net om die draai. Die mense vriendelik, die area ongelooflik mooi en sentraal met baie plaaslike 'plekkies' om te ontdek en baie om te doen. "

Underberg

Cedar Garden

"Bied min vir die gewone reisiger. Dit is egter by uitstek 'n bestemming vir bergfietsryers en stappers."

Underberg

Meadow Lane Joy Cottage

"Aangename verrassing!"

Underberg

Rosemary @ Douglas Drift

"Love Underberg, if I won the lotto I'd move there."

Underberg

Sani Window

"Pragtig!"

Underberg

Meadow Lane Joy Cottage

"Sani is a must do - but play it safe and be sensible."

Underberg

Meadow Lane Joy Cottage

"Pragtige natuurskoon."

Underberg

Cedar Garden

"Die omgewing is baie mooi, en sal dit graag in die winter wil sien."

Underberg

Sani Window

"Ons gunsteling plek in die land. "

Underberg

Valley Lakes

"Die Underberg omgewing is werklik pragtig en is 'n versteekte juweel."

Underberg

Khotso Lodge and Horse trails

"Verblyf rondom Underberg is perfek as mens die Sani Pas wil doen. Sani Pass Tours was baie bekwaam en is in die dorp geleë. "

Underberg

Meadow Lane Joy Cottage

"Underberg is underrated, but it is an excellent area for a holiday maker who wants some 'me' time, peace and tranquility. You will lose yourself in the beauty of the area. I have not experienced even one rude person."

Underberg

Cedar Garden

"Baie goed."

Underberg

Pennygum Country Cottages

"It was my first time in Underberg, really small town. We bonded as a family, watched DVD's and talked. The people are friendly and the landscape is breathtakingly beautiful."

Underberg

Pennygum Country Cottages

"Die mense is almal so vriendelik en behulpsaam en die dorp is ook baie netjies, skoon en definitief baie veilig."

Underberg

The Old Hatchery Lodge

"Gaan besoek die plekkie. Fantastiese Spar! 'n Oase! Vriendelike diens ontvang. Indien jy 'n 4x4 het gaan besoek sani-pas! Belewenis! "

Underberg

Cedar Garden

"Besoek liewer in lente of somer vir talle "events" soos kanovaart, fietsry, perdry, stap, Sani pas, ens."

Underberg

Meadow Lane Joy Cottage

"Fantastiese omgewing. Dorp se strate lyk vervalle."

Underberg

Pennygum Country Cottages

"Pragtige dorpie aan die voet van die Drakensberg. Dis asof tyd daar stilstaan. 'n Paradys vir stappers, voëlkykers en fietsryers. Ek wil weer gaan as ons meer tyd het om alles rustig te beleef."

Underberg

Meadow Lane Joy Cottage

"Small town with a friendly atmosphere - a super well stocked Spar and lots of friendly places to relax, have a good meal and drinks."

Underberg

Stoneyhall Farm

"Net mooi en pragtige plekke waar jy gaan. Nes jy dink dit kan nie mooier nie dan verras die volgende draai jou. Dankie "Lekkerslaap". Dit was vir ons `n naweek om te onthou."

Underberg

The Old Hatchery Lodge

"Baie mooi omgewing."

Underberg

Stoneyhall Farm

"Pragtige omgewing met heelwat aktiwiteite as jy lus is om aktief te wees."

Underberg

Stoneyhall Farm

"Great town, with quite possibly the most amazing scenery in KZN!"

Underberg

Cedar Garden

"Underberg is a peaceful little village, close to the mountains for hiking and suited adventure drive to the Sani pass. "

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang