Geverifieerde Resensie

Valley Of The Olifants

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of The Olifants bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 715 resensies.

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Featherbrook Cottage

"Ons was wel op sakereis, maar Tzaneen is 'n pragtige plek en kan gerus besoek word."

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Casa Leitao Lodge

"Ons het laat die aand daar aangekom, en is vroegoggend weer weg, het nie veel van Phalaborwa te siene gekry nie. Die mense by die vulstasie was egter baie vriendelik. "

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

A Traveller's Palm

"Die dorp is besig om vervalle te raak. Dit lyk nie vir my of daar enige onderhoud meer gedoen word nie."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Die Stoep

"Fantastiese natuurskoon."

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Impala Chalets - Phalaborwa

"Phalaborwa is a great little place to visit if travelling to and from the Kruger National Park."

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Lalamo Guest House

"Very convenient location to stopover before entering or exiting the KNP."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Tarentilos Country Venue

"Pragtige plek om vakansie te hou of te oornag."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Tarentilos Country Venue

"Tzaneen is 'n mooi skoon dorp maar ons kon geen mall kry om te besoek nie en daar is nie baie restaurant om van te kies nie."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

The Stables

"Soveel mooi om te sien en soveel oulike plekkies om te besoek."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Mist of Gold

"I visit every eight weeks on business but Hoedspruit is a great place to visit, especially for nature and outdoor enthusiasts."

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Lalamo Guest House

"Average small town for people who want to get away from the big cities."

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Impala Chalets - Phalaborwa

"Ek dink dat Phalaborwa nie genoeg bemark word as toeristebesteming nie. Mense weet van die myne daar, maar daar word nêrens vermeld dat daar 'n uitkykpunt is waarna jy kan ry om na die grootste en diepste oopgroefmyn te gaan kyk nie. Almal weet daar is 'n hek vir die Kruger Nasionale Park. Niemand bemark regtig dat Amarula Cream sy fabriek op Phalaborwa het nie en dat hulle binne seisoen werk aan 60 000 mense verskaf nie. Daar is ook 'n Woolworths, en Phalaborwa word ook omring deur wildsplase."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Palmwag Tzaneen

"Natuurskoon baie mooi, asook lekker vars vrugte te koop."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Wild Dog Guest Lodge

"As bosveld en wild jou ding is kom hiernatoe!"

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Phalaborwa Town Guest House

"Baie lekker plekkie maar net baie warm."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Woodlands Bush Lodge HWE

"Die paaie tussen Dullstroom en Hoedspruit benodig net opknapping en bord aanwysings kan opdateer word."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Die Stoep

"Tzaneen het baie agteruit gegaan in die laaste tyd. Geen lekker restaurante waar mens kan uiteet nie. Ons gastehuis het opgemaak vir die toestand van die dorp wat ons glad nie geniet het nie. Dankie aan Die Stoep waar ons kon wegkruip gedurende Kersfees."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Raptors Lodge Accommodation

"Veilig, lekker eetplekke en beste klimaat."

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Lalamo Guest House

"Dit is baie warm, maar die bosveld wat orals is wanneer mens rond ry was baie anders as wat die kinders aan gewond is en almal het dit geniet."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Bushbaby River Lodge

"Lekker eetplekke, lekker aktiwiteite."

Blad
Blad 19 - Wys 541 tot 570
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang