Geverifieerde Resensie

Vosburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vosburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 114 resensies.

Vosburg

Vossie-Nes

"Oulike dorpie, kan baie maklik by verbygery word. Het nie daar geëet nie. "

Vosburg

Elvee Accommodation

"Klein, netjiese dorpie!"

Vosburg

Elvee Accommodation

"Klein dorpie met 'n warm, hartlike atmosfeer."

Vosburg

Vossie-Nes

"Onthou alles is toe oor 'n naweek, maar dis heerlik om rond te loop en met die vriendelike inwoners te praat! "

Vosburg

Elvee Accommodation

"Dit is 'n klein dorpie maar oral is ons baie vriendelik en met belangstelling deur die inwoners ontvang."

Vosburg

Elvee Accommodation

"'n Deurry-dorpie."

Vosburg

Elvee Accommodation

"Baie rustige dorpie, maar onthou daar is geen winkels, banke ens nie. Ideaal vir rustige oornagverblyf weg van die gewoel van 'n groter dorp."

Vosburg

Elvee Accommodation

"Vosburg is halfpad tussen Pretoria en die Kaap."

Vosburg

Elvee Accommodation

"Netjiese, skoon dorpie."

Vosburg

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas

"Besoek gerus die koffiewinkel by Vosburg, "

Vosburg

Elvee Accommodation

"Vosburg is 'n veilige stil pragtige dorpie."

Vosburg

Elvee Accommodation

"Baie rustige dorpie met heelwat karakter en karakters. Sou graag daar wou aftree eendag."

Vosburg

Vossie-Nes

"Die heerlikse ontbyt by Ricks Karoo Winkel."

Vosburg

Elvee Accommodation

"Die boomryke Vosburg was 'n aangename verrassing."

Vosburg

Elvee Accommodation

"'n Stil, rustige en skoon dorpie. Gestap en fietsgery in stil, boomryke strate. Heerlik kondensmelk koffie geniet en gesels by Erika se koffiewinkel en lekker ontbyt by Die Ketel. Absoluut die moeite werd om te besoek!"

Vosburg

Elvee Accommodation

"Veilige, stil dorp!"

Vosburg

Elvee Accommodation

"'n Pragtige skoon en netjiese dorpie! Die dorp het 'n bekoring van sy eie en die inwoners is so vriendelik!"

Vosburg

Elvee Accommodation

"'n Rustige, klein plekkie en heerlik om te oornag!"

Vosburg

Elvee Accommodation

"Pragtige regte Karoo."

Vosburg

Elvee Accommodation

"Ons het nie juis dorp verken nie. Tyd was kort!"

Vosburg

Elvee Accommodation

"'n Vreeslike oulike, stil en rustige plekkie, een van die netjieser Karoo-dorpies."

Vosburg

Elvee Accommodation

"Baie rustige omgewing."

Vosburg

Elvee Accommodation

"Karoo rustigheid!"

Vosburg

Elvee Accommodation

"Die dorp is besig om 'n hernuwing te beleef, pragtige ou geboue, huise en die mooiste kerk. Dit is 'n ware Karoo juweel, maar redelik onbekend."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 114
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang