Verified Reviews

Waterberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg

Rated 4.4 out of 5 based on 1592 reviews.

Bela-Bela, Waterberg

Thaba Monate Game Lodge

"Die dorp is maar nie wat dit was. En daar is nie meer veel om te doen. Maar dit bly 'n lekker afstand om net uit JHB te kom."

Modimolle, Waterberg

Loubad

"Ons geniet Modimolle en dit is perfek vir tyd weg uit die stad!"

Bela-Bela, Waterberg

Phumuza Bush Lodge

"Gaan hier kom aftree."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Ons Wegkruip Plekkie

"Die huise baie naby aan mekaar."

Bela-Bela, Waterberg

Lala Bela Guesthouse

"The place and people are very friendly helpful and just awesome."

Bela-Bela, Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Also enjoyed a meal at Toeka se Dae Farmstall and Restaurant on the way in."

Mookgopong, Waterberg

Grootgeluk Bush Camp

"Sal weer gaan kuier. Was baie rustig."

Bela-Bela, Waterberg

Carlana Holiday Accommodation

"Ek was bietjie omgekrap omdat die Aventura/Forever Resorts-oord nie dagbesoekers gevat het nie. Ons was letterlik loopafstand van hulle af en sou ideaal wees om daar te kon swem. Hulle is personeel is pleinweg net ongeskik en weet nie hoe om met publiek te praat nie. ATKV Klein Kariba het darem opgemaak daarvoor."

Bela-Bela, Waterberg

Mabalingwe - Dream Of Nature

"Toeka Restaurant was ondervinding. Pap en kaiings heerlik."

Bela-Bela, Waterberg

Thaba Lenaka 1

"'n Moet vir toerisme."

Bela-Bela, Waterberg

Phumuza Bush Lodge

"Bela-Bela-area bied 'n groot verskeidenheid vakansieverblyf wat ook al jou behoefte is, rus in die Bosveld-atmosfeer, wild kyk, swem of wat ook al. Die inkopiesentrums en eetplekke is ook gerieflik naby indien mens 'n behoefte daarvoor het."

Waterberg

3 on Cliff

"Mabalingwe is an excellent destination"

Waterberg

BushTime at Mabula

"Pragtige uitsigte, was bietjie droog toe ons daar was, maar ons het voor die reën gegaan. Dis naby genoeg aan Johannesburg om vir 'n kort rukkie weg te breek en ver genoeg om te vergeet van die stad."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie

"Baie lekker winterbestemming."

Mookgopong, Waterberg

Witgatboom Boskamp

"Vergeet van oorsee reis. Geniet jou eie land."

Waterberg

Hornbill Private Lodge

"Mabalingwe het nie baie wild nie."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255B Kiewiet

"Dit was 'n heerlike ervaring en het baie wild gesien."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Baie mooi en beslis 'n plek om te besoek."

Waterberg

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa

"Ons was al by 'n paar plekkies in die Waterberg-streek en beveel dit aan. Die natuurskoon is pragtig en jy voel veilig."

Waterberg

Klein Paradys Guest Farm

"Dit bly maar 'n mooi deel van ons land."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart

"Need a lifetime to explore the area."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Love die Waterberg area."

Waterberg

Thaba Monate Game Lodge

"Waterberge het ongelooflik mooi toeriste-aantreklikhede. Ons geniet dit om ons eie streek en verskillende plekke te besoek. Beslis die moeite werd."

Mookgopong, Waterberg

Buffelskloof Boskamp

"Alle basiese goedere wat mens nodig het kan vinnig en gerieflik gekry word."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Heerlike om die pad te vat en bedags rond te ry in die reservaat. Mabalingwe is tops!"

Waterberg

Nuanetzi Game Lodge

"Okay area for a quick break away from city life."

Waterberg

Klein Paradys Guest Farm

"Dorpies binne afstand, eetplekke beskikbaar. Almal baie vriendelik."

Page
Page 33 - Showing 961 to 990
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers