Geverifieerde Resensie
Waterberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1608 resensies.
"Meeste van die besienswaardighede in die area is toe, ons neem maar aan as gevolg van Covid. So daar is nie juis veel om te doen nie."
"Good roads and clean streets. Spectacular mountains and plenty of wildlife."
"Ons gids (Jan) was fantasties op die wildrit. Waterberg 'n baie mooi plek."
"Net baie jammer dat ons nie by Hydro kan in kom nie. Dit moes bespreek geword het. Toe ons bespreek het moes hulle ons laat weet."
"Tensy jy gaan jag of 'n ander afspraak daar het is daar nie regtig rede om daar te stop nie. Geen besienswaardighede nie."
"Nie alle oorde so op standaard soos Klein Kariba nie. Oor die algemeen 'n lekker toeristebestemming."
"Die paaie is skrikwekkend sleg. Ons van die Kaap is dit nie gewoond nie. Die dorp is erg vuil en stink."
"Pragtige area, baie oorde en kampplekke. Dis net jammer die tolhekke kos amper dieselfde as die verblyf vir 'n naweek."
"Dorp self is nie baie skoon nie, maar alle geriewe wat nodig is, is beskikbaar."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Vir Altyd"Kort dalk meer swem-areas. Paaie het heelwat spoelskades gehad (bietjie erg vir 'n sedanmotor) as gevolg van sikloon Helios, maar was nogtans rybaar. Die oord se aanduiding na waar die reservaat is kort dalk "bietjie aandag". En uitleg van paaie/roetes in reservaat."