Geverifieerde Resensie

Waterberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1608 resensies.

Waterberg

Phumelo Lodge

"Die hart van die Bosveld."

Waterberg

250 Tlou Lodge

"Ver genoeg van Pretoria/Johannesburg om soos vakansie te voel, maar naby genoeg vir 'n vinnige wegbreek oor 'n naweek! Perfek!"

Bela-Bela, Waterberg

Meloding Guest House

"Die strate was 'n verrassing met bitter min slaggate en die dorpie was mooi skoon en netjies."

Bela-Bela, Waterberg

Geelhout Guesthouse

"Die dorp het verrassend baie besienswaardighede en ontspanningsgeriewe - ons was bv. verbaas om uit te vind van die dieretuin."

Mookgopong, Waterberg

Witgatboom Boskamp

"Soos altyd nog, is die mense daar ook vriendelik en maak dit ‘n aangename ervaring!"

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255B Kiewiet

"Beautiful location, wonderful animal sightings and a special and memorable family holiday!"

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Beautiful scenery and bush experience. Next time will definitely use a 4x4 or at least a bakkie as the roads were a bit treacherous."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Leeupoort Plaashuis

"’n Besonderse bederf weg van alles af. Definitief my gunsteling vakansieplek. Veilig en skoon met baie diere en vriendelike mense."

Modimolle, Waterberg

Inniberg Nylstroom

"Was verras en verlig dat almal in strate en winkelsentrums maskers gedra het in hierdie Covid-19-tydperk."

Mookgopong, Waterberg

Wilgeboomsdrift Safaris

"Small town with essentials available. Carry specialty items as it may not be available in town."

Bela-Bela, Waterberg

Valencia 7-B

"There are not much extra activities around."

Waterberg

@Mabalingwe Itaga Safari Lodge - PRM134

"Ander Waterberg plekke soos Zebula en Mabula het ek al baie besoek, omtrent 2 tot 3 keer per jaar, en hulle is uitstekend nog geen probleme gehad nie!"

Waterberg

Thaba Lenaka 1

"A lot of the places were run down or not open, I am assuming a tragic consequence of COVID, as a result, there was not much to really do in the area. However it was a great place to just unwind."

Waterberg

Phumuza Bush Lodge

"It a place that I can come back to again, and recommend to others. We had a wonderful time. The place was peaceful, clean and relaxing. Thank you Sharon for your hospitality."

Bela-Bela, Waterberg

Klip en Kristal Guest House

"Baie mooi plekke om te besoek op die Thabazimbi pad uit en naby geleë aan blyplekke."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Lekker vir 'n vinnige wegbreek."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie

"Enjoyable travel destination."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Wild is volop in die Mabalingwe Game Reserve, het die self drive-opsies geniet."

Vaalwater, Waterberg

Mashudu Private Game Lodge

"Dis 'n baie klein dorpie met die nodigste winkels."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie

"Lots of activities in the area, Google is your friend to find the hidden gems."

Bela-Bela, Waterberg

Flamboyant Guesthouse

"Municipality must do proper housekeeing."

Waterberg

Sandstone Valley Fairview Lodge

"Dit is 'n beeldskone area en ons het die view rerig geniet. Ek sal definitief weer gaan."

Rooiberg, Waterberg

Rooiberg Resort

"Uitstekende waarde vir geld!"

Blad
Blad 31 - Wys 901 tot 930
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang