Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.

Dwarskersbos , Weskus

15 Slakkepas

"They can maybe get more bigger shops like Spar, Pick & Pay and maybe a pharmacy. But otherwise it's a nice place."

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Fryers Cove Restaurant is uitstekend, ons het lanklaas sulke lekker kerrievis en viskoekies gehad. Doringbaai is baie rustig en stil."

Lambertsbaai, Weskus

Arendzicht

"Mooi strande, goeie surfspot (JoJo's) en goeie verskeidenheid restaurante. Ons maak weer so."

St. Helenabaai, Weskus

Holiday on Harrier

"Die plek spreek vanself."

St. Helenabaai, Weskus

Die Skilpadjie

"Absoluut stunning. Sal enige tyd daar gaan bly as ek kon!"

Yzerfontein, Weskus

Grace's Getaway

"Baie mooi en skoon dorp."

Paternoster, Weskus

Sea Shack

"Heerlike vars seekos gekoop in die hawe wat ons in die aand by Sea Shack gemaak het. Die vars mossels is 'n moet. Die opgradering in die hawe met winkels en restaurante is 'n groot pluspunt vir die area."

Paternoster, Weskus

Albatros

"Lieflike restaurante. Die Seekat vir sushi, Blikkies vir pizza en die heerlikste vis op die kaap. Stonefish-gallery en Jêm en Pantoffels vir geskenke is besonders. Naby genoeg aan Kaapstad vir ’n vinnige wegbreek."

Strandfontein, Weskus

Strandfontein Holiday House

"Kommetjie restaurant se kos is fantasties en baie goed geprys."

Yzerfontein, Weskus

83 Dassen Island

"Beste plek aan die Weskus!"

Yzerfontein, Weskus

Yzerfontein at Skilpad Crescent

"We enjoyed our stay and will return soon."

Paternoster, Weskus

Dis Beau-tie-ful

"Ek dink Paternoster het te "touristy" geword en sy outentisiteit ingeboet."

Lambertsbaai, Weskus

Seester Accommodation

"Ons het Bird Island baie geniet! Ek sal dit definitief aanbeveel."

Strandfontein, Weskus

C Melody Selfsorg Eenhede

"Vir seker ons gunsteling-wegkomplek, blaaskans, asemskepdorpie."

Doringbaai, Weskus

Misty View

"Just love it!"

Yzerfontein, Weskus

Kaalvoet Apartments

"Yzerfontein is 'n wonderlike seedorpie naby genoeg aan Kaapstad om te voel dat jy uit die stad is en lekker kan ontspan."

Yzerfontein, Weskus

C Bobbejaan

"Heerlike, rustige omgewing en jy is in 'n japtrap by heelwat besienswaardighede. "

St. Helenabaai, Weskus

Hartsplek

"Nice ocean views but not much to do. Perfect if you just looking for some peace and quiet."

Langebaan, Weskus

Steenbokkie

"Langebaan het baie besienswaardighede. Baie goeie vakansieplek. Vriendelike mense en 'n baie veilig area."

St. Helenabaai, Weskus

Harbour Views

"Love the quaintness and peacefulness of the village, the beautiful beach and the quick accessibility to surrounding villages. It's a gem."

Langebaan, Weskus

Catalina Cottage

"Very nice tourist attractions. Friendly people. Beautiful views."

Velddrif, Weskus

Die Wilde Gans

"'n Pragtige dorpie met baie om te offer of net vir lekker ontspan."

Velddrif, Weskus

Die Wilde Gans

"Vir ons was Velddrif bietjie baie stil. Maar ja, as mens wegbreek van die besige stadslewe, is dit 'n lekker kuier en rusplekkie."

Vredendal, Weskus

Belle Ombre Gastehuis

"Pragtige omgewing met heerlike wynplase om te besoek! Die mense is besonder vriendelik - almal groet almal!"

Paternoster, Weskus

Na Genoeg

"As jy hou van strandstap, lekker uiteet en rus, is Paternoster net die plek vir jou!"

St. Helenabaai, Weskus

Beach Haven Cottage

"Oulike rustige plek en naby aan Paternoster."

Blad
Blad 104 - Wys 3091 tot 3120
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang