Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6547 resensies.
"Die mooiste strand met sonopkoms en -ondergaan. Restaurante bedien die lekkerste kos."
"Paternoster is die mooiste rustigste dorpie met 'n klomp lekker eetplekke. Dis 'n ander wêreld!"
"The place a go-to to sit back, relax and refresh oneself. The Velddrif area is quiet but scenic. There are excellent eateries. The people are warm and friendly."
"The festival could have been better promoted as we only found out about the festival on arrival in Langebaan. But the people were very friendly, we especially had a great time at Husky's Restaurant & Bar. The staff were friendly and the food really good."
"As jy rustigheid soek is dit nie die plek vir jou nie, maar lekker strand en fietsry-geleenthede."
"Eet by ad Hatter, daar is nie iets beter nie. Hulle het ook Rooibos Stokkies Tee. Kuier lank, want dit word net lekkerder."
"Die dorp is skoon en rustig. Lekker veilig om rond te loop en baie drawwers, oud en jonk op straat dus geskik vir buitelewe."
"Probleem met die kreefverkopers, is baie lastig. In geheel 'n uitstekende vakansiebestemming. Asemrowende sonsondergange. Lieflike strand. Goed geleë restaurante."
"Always perfect destination because of the variety of restaurants and coffee shops in that little village."
"Baie oulike plekkie, net jammer dis baie duur en die ou kunswinkeltjies en so het baie aandag nodig! Al die goedjies om te koop is duur en baie van die winkels was vuil en het baie stof. My gunsteling was die Gaaitjie resturant! 10/10!"