Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6636 resensies.

Jacobsbaai, Weskus

Sea La Vie

"Pragtige plek, stil en netjies."

Lambertsbaai, Weskus

Lambert's Bay Beachfront

"Gaan eet by Roestyd en Isabellas."

Langebaan, Weskus

Wild Aloe Accommodation

"Pragtige natuurskoon."

Jacobsbaai, Weskus

Lavender @ C

"Oulike dorpie. Dit was ons eerste besoek aan die Weskus en dit het soos 'n oorseese vakansie gevoel."

Elandsbaai, Weskus

E'bay Apartments

"Mense is baie vriendelik en ons het veilig gevoel."

Yzerfontein, Weskus

Pikant

"Baie, baie luuks. "

Paternoster, Weskus

Potters Rest Studio 1

"What a beautiful place. The views of the beach reminded me of Seychelles."

Langebaan, Weskus

Classic Holiday Home - 8 Sleeper

"Langebaan is always a great destination offering good entertainment and activities."

Dwarskersbos , Weskus

63 Slakkepas Self Catering

"Daar is nie baie winkels nie - koop maar wat jy kan in Laaiplek. Die winkeltjies in die dorp se pryse is maar baie hoog. Die see is skoon, die strand is skoon, die dorp is skoon, as jy van die stad af kom is dit die teenoorgestelde. Presies dit wat mens nodig het om weg te kom."

Dwarskersbos , Weskus

Sanderling Beach House

"Mooi skoon en rustige vakansiedorpie ."

Langebaan, Weskus

Accommodation Unwind

"Langebaan is 'n baie gewilde plek en daar is baie om te doen. Dit is egter baie besig, en as jy nie hou van te veel mense nie, is Unwind die plek om te wees. Dis weg van al die gedruis, en jy kan werklik daar ontspan."

Lambertsbaai, Weskus

Altyd Tuis

"Ons weet nie dat daar WiFi was nie en wil graag hê."

Langebaan, Weskus

Glenfinnan Guest House

"Langebaan is bekend aan ons. Ons geniet om langs die Lagoon te loop. Veilige en gewilde bestemming."

Jacobsbaai, Weskus

Seeperdjie

"Wonderlike plekkie en baie rustig by die see."

Paternoster, Weskus

Salt & Sand

"Lieflike plek met vriendelike mense en ongelooflike restaurante na elke ou se smaak."

St. Helenabaai, Weskus

Sea Breeze

"Lekker plek om te rus!"

Yzerfontein, Weskus

Paradijs Sig

"Yzerfontein is beeldskoon. Ons sal definitief weer besoek asook langer bly."

Paternoster, Weskus

Na Genoeg

"Ons as familie is baie lief vir Paternoster, en huur ten minste 2 keer 'n jaar. "

Yzerfontein, Weskus

Lugkasteel

"Heerlike dorpie by die see!"

Lambertsbaai, Weskus

Breathe Inn

"Ons love Lambertsbaai - gaan elke jaar daarheen vir 'n naweekwegbreek of 'n vakansie."

St. Helenabaai, Weskus

Blueberry Hills Self-catering Apartments

"We did not have much time as we were meeting up with family in Paternoster so just went to the lighthouse and enjoyed that."

St. Helenabaai, Weskus

Pier Pleasure

"It is a lovely place. The Golden Mile Beach is beautiful. We will definitely be back."

Yzerfontein, Weskus

Lewens-Essens B&B on C

"Ons kom gereeld op Yzerfontein omdat dit vinnig bereikbaar is vanaf die Paarl. Daar is baie goeie restaurante en die winkelsentrum is uitstekend. Die dorp is pragtig skoon en word goed onderhou. Mense is vriendelik en behulpsaam. Strande is mooi skoon en mense met rolstoele kan ook die strand bereik."

Weskus

Rietrylaagte Accommodation and 4x4

"Kyk maar altyd na die windvoorspellings om reg te wees daarvoor."

Doringbaai, Weskus

Die Anker Guesthouse

"Probeer die plaaslike restaurante."

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang