Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6636 reviews.
"An attractive and interesting destination for 2 or 3 days. Restaurant prices are geared toward foreign currencies."
"Dit is 'n pragtige dorpie vir bietjie wegbreek van die stad. Dit is ook lekker naby aan groter winkels indien mens iets sou benodig."
"Ons hou baie van die dorp. Mense is vriendelik en die eetplekke is lekker gesellig. Baie om te sien."
"Langebaan bied baie opsies soos eetplekke, shopping en vermaaklikheid. Hou van die strand by Mykonos."
"Langebaan has our heart and we always go back when we get the chance! 5 stars for sure."
"Ek sal nie noodwendig weer in Lambertsbaai vakansie hou nie, die 'locals' los mens nie vir 'n oomblik uit nie. Ek sal wel weer besoek om by Muisbosskerm te gaan eet, dit was uitstekend."
"Nie veel om te doen veral as jy kinders het. Sentraal genoeg om uit te ry na areas met aktiwiteite vir almal."
"Jacobsbaai is dié bestemming waar jy weer rus en vrede kan vind. Pak jou stapskoene in!"