Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6636 reviews.
"For us as photographers, Bird Island (again) was one of the highlights of our holiday this year. When there on a weekend, we recommend lunch or dinner at "Muisbosskerm" restaurant on the beach."
"I have always wanted to visit Paternoster and finally got to it. Loved it, only regret I didn't make it a few days more. Beautiful town, with friendly people."
"Ongelukkig was die eiland toe vir toeriste terwyl ons daar was. Heerlik geëet by Roestyd."
"Rustig, veilig, netjies, ryafstand vanaf Paternoster, Langebaan ens. Ek wens ek kon daar woon."
"'n Pragtige Weskus-dorp. Sal verseker weer wil gaan. Die strande was net nie altyd skoon nie. Rommel en dooie robbe het op die strand gelê."
"The ideal destination for people with a love for the ocean and water sports."
"Doringbaai is klein maar 'n mooi plekkie met lekker wynproe. Mooi Weskus-plekkie."
"Baie lekker kuierplek, kliëntvriendelik en sal ek definitief aanbeveel vir ander."
"Baie rustige dorpie wat kalmte vir jou gemoed gee. Heerlike vakansiebestemming. Baie naby aan ander dorpe. Gemaklike ryafstand na ander dorpe."
"Average experience - lots of stern-sounding signs on the beach. Inform the public but unnecessary imperative tone."