Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6636 resensies.

Langebaan, Weskus

The Farmhouse Hotel

"Langebaaan is great."

Paternoster, Weskus

Jongnooientjiesfontein

"Baie mooi en skoon dorpie."

St. Helenabaai, Weskus

27 On Ray

"St. Helenabaai is 'n klein dorpie, maar het 'n paar restaurante, 'n lekker Spar en 'n apteek. 'n Pragtige groot strand en dis rustig. Daar het baie ontwikkeling plaasgevind in die laaste paar jaar, maar dit behou steeds die klein kusdorpie-gevoel."

St. Helenabaai, Weskus

Forever Blue

"We often stay in St Helena and always have a good time."

St. Helenabaai, Weskus

Hartsplek

"Ons was oor 'n Paasnaweek daar en dit was rustig en stil."

St. Helenabaai, Weskus

Surfers Heaven

"Klein dorpie, maar het alles wat jy nodig het. Lekkerste restaurante en vriendelike Weskusmense. Sal beslis weer daar gaan kuier."

Doringbaai, Weskus

Diamond Divers Accommodation

"Baie vriendelike gemeenskap."

Elandsbaai, Weskus

Ons Huisie

"Rustige dorp met slegs kafees. Die naaste dorp met meer winkels is Lambertbaai. Elandsbaai is perfek vir 'n wegbreek uit die stad. Hierdie bestemming is perfek vir visvang en kreefduik."

Paternoster, Weskus

Paters Nessie

"Outydse sjarme is wat die dorpie uniek maak. Vriendelike mense en heerlike kos."

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Grotjie

"'n Goeie punt om verskillende dorpe te besoek."

St. Helenabaai, Weskus

Holiday on Harrier

"Quaint, beautiful beaches unspoiled and untouched."

Lambertsbaai, Weskus

Lambert's Bay Seafront

"Die restaurante is te min vir die aantal vakansiegangers. Jy kan nie net in loop as jy wil nie - dit is baie besig en vol. Jy moet bespreek."

St. Helenabaai, Weskus

Vrolike Huisie

"Lief dit, die water is net lekker koud."

Langebaan, Weskus

Aloe Villas

"I don't know much about history of Langebaan, but I like the area."

Yzerfontein, Weskus

Maartblom Gastehuis

"Mooi en baie romanties."

Velddrif, Weskus

Seester

"Pragtige, klein Weskusdorp. Sal beslis weer besoek aflê."

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Baie mooi Weskusdorp. Baie rustig. Ons het Lambertsbaai geniet."

Langebaan, Weskus

Olive branch

"Langebaan bly 'n heerlike vakansiedorp met heerlike restaurante bv. Pearly's waar 'n mens net nie kan verbyhou nie."

Paternoster, Weskus

Potters Rest Studio 1

"Mense altyd vriendelik en 'n vooreg om daar te wees."

St. Helenabaai, Weskus

Holiday on Harrier

"Stunning, skoon, veilige strand en weg van deurpaaie en geraas."

Jacobsbaai, Weskus

Seeperdjie

"Baie lekker, rustige gebied."

Yzerfontein, Weskus

Simply Yzer Self-catering Apartments

"Regtig 'n juweel. So baie om te sien en te doen."

St. Helenabaai, Weskus

Forever Blue

"Pragtige plek met die nodige supermarkte."

Langebaan, Weskus

Lovers Corner

"Very chilled place with great vibes. Friendly people and awesome beachfront restaurants."

Grottobaai, Weskus

Starfish View

"I would love to go back with my family next time."

Lambertsbaai, Weskus

Breathe Inn

"Altyd die beste en lekkerste vakansiedorp."

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang