Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6672 reviews.
"Dis so pragtige dorpie en ons was al 'n paar keer daar. Dis net jammer van die misdaad wat nou so kop uitsteek."
"Lambertsbaai is kos vir die siel, natuurskoon rustigheid is wat mens nodig het uit die besige daaglikse lewe."
"It's a beautiful destination. Elands Bay just needs more and better shops that will sell fresh rolls and bread, etc. like a Spar or Pick n Pay. We struggled to find things at the shops there and the shops are a bit over priced and not the cleanest."
"Lovely walks on the beach. Coffee shops and restaurants were very good. People were very friendly."
"Heerlike kusdorpie en 'n lekker wegbreek, jammer oor die bewustheid van diefstal in die area."
"Paternoster is pragtig en het aan al ons verwagtings voldoen, sal bepaald weer gaan."
"Wonderlike vissersdorpie. Rustig en nog plattelands. Hoop dit sal so bly, want dis wat die atmosfeer daar so aanloklik maak!"
"Die WiFi het geen opvangs nie en die mikrogolfoond het ook nie gewerk nie. Ek het my warmsakkie nog in die mikrogolf vergeet, wou dit warm maak en sodoende uitgevind dit werk glad nie."
"Ek woon in Clanwilliam, aanliggende dorp, maar het so te sê in Lambertsbaai groot geword. Die dorp se vriendelike mense, lekker eetplekke en asemrowende see-uitsigte, lok my elke keer hierheen."
"Lambertsbaai is nie wat dit was nie, maar bly 'n moet as langs die Weskus gereis word. "
"Alhoewel die Weskus Mall 10 minute se ry ver is, kan dit doen met een of twee meer winkeltjies of restaurante."