Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6547 resensies.

Lambertsbaai, Weskus

Lekke Ekke

"Rustige vissersdorp. Jy gaan daantoe om te rus en die anderkant van die wêreld te leer ken. Alles was great."

Yzerfontein, Weskus

85 on Dassen

"Baie veilige dorpie en 'n lieflike strand. Ook oulike restaurante en koffiewinkels."

Port Owen, Weskus

Harbour Lights

"Baie rustig plek, ontwikkel nog."

Jacobsbaai, Weskus

De Ware Jacob

"Jacobs Bay is a friendly town with wonderful things to see and do. Kontrei Kuiers is also a new Cafe/Restaurant offering wonderful breakfast and lunch menus, as well as excellent service!"

Yzerfontein, Weskus

Kaalvoet Apartments

"My hart verloor in Yzerfontein."

Yzerfontein, Weskus

61 Lutie Katz

"Baie rustig en pragtige uitsig."

Langebaan, Weskus

Tropico House Guest Rooms

"Het die restaurante in Langebaan geniet!"

Paternoster, Weskus

Potters Rest Studio 1

"Oulike dorpie, verblyf oor die algemeen bietjie duur."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 2

"Pragtige Weskusdorp. Wens ek kon daar gaan bly. "

Elandsbaai, Weskus

Ons Huisie

"Peaceful, sleepy hollow in the beauty of nature, for a relaxing break."

Paternoster, Weskus

Malmok

"Die plek self is baie mooi en rustig. Ons het geen probleme ondervind, mense was vriendelik en behulpsaam. Ek was wel 'n bietjie ongemaklik omdat smouse kort-kort my rustigheid onderbreek het, maar andersins was die plek self baie ontspannend. Daar was ook 'n huisinbraak by ons bure wat my omtrent afgeskrik het."

Britannica Heights, Weskus

Whale n Daisy

"Rustig en net reg om weg te breek van die besige stadslewe af."

Elandsbaai, Weskus

E'bay Apartments

"Jy kan jou siel daar vind."

Hannasbaai, Weskus

Duifieklip

"Die visfabriek het 'n onaangename reuk verskaf, ons hoop van harte dat dit net tydelik was. "

Lambertsbaai, Weskus

Bay Plaza

"Maak 'n draai by Weskus Kombuis - vriendelike diens & goeie kos was nog altyd 'n wen kombinasie!"

Langebaan, Weskus

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Phenomenal growth in the area since my last visit. Activities are varied and there is something for everyone."

Lambertsbaai, Weskus

Sea Breeze No. 5

"Personeel absoluut vriendelik en behulpsaam en aan Bea sy was te pragtig."

Lambertsbaai, Weskus

Bay Plaza

"Gaan eet by Muisbosskerm en Isabellas - dis iets wat mens sal onthou."

Britanniabaai, Weskus

Beach House Britannia Bay

"We did not really explore to much so not sure if there is much to do. "

Paternoster, Weskus

LekkeBly Boutique Loft

"Lekker wegbreek vir kort periode."

Britanniabaai, Weskus

Absolute Beach

"Die omgewing is baie rustig. Ek dink beslis daaraan om 'n belegging te maak en eiendom in die area te koop."

Port Owen, Weskus

Harbour Lights

"A place and surroundings that is worth a regular visit."

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Bekostigbaar en waarde vir geld."

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Ongerepte plekkie met dierbare inwoners."

Jacobsbaai, Weskus

Weskushuis

"Lekker rustig."

Lambertsbaai, Weskus

Lambert's Bay Seafront

"Soveel meer om te sien en doen as wat mens besef! Ek sal beslis weer terugkeer en volgende keer vir 'n paar dae vertoef."

Lambertsbaai, Weskus

Breathe Inn

"This is a break away town. This is where you come to rest your soul."

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Heerlike vakansiedorp, ongeag mistigheid."

Lambertsbaai, Weskus

Branders Accommodation

"Lieflike plek, so rustig, ons het lekker geëet daar by Isabellas en die Spar en Drankwinkel is almal maklik bereikbaar! Sal dit beslis aanbeveel."

Blad
Blad 174 - Wys 5191 tot 5220
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang