Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6547 resensies.

Jacobsbaai, Weskus

Weskushuis

"Plek waar jy jouself kan vind. Pragtig."

Hannasbaai, Weskus

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes

"Naby aan die minder bekende indrukwekkende fossiel park ('n moet besoek) naby Saldhana. Gerieflike winkels en koffie shops naby die huis. 'n Klipgooi van Paternoster (duur) en heelwat snuistery en ander winkeltjies."

Langebaan, Weskus

Croeso Guest House

"Baie lekker en rustige plek."

Langebaan, Weskus

Speelhuis Collection

"Ontwikkeling is groot, daar is baie potensiaal vir nuwe vakansiehuise en oorde."

Jacobsbaai, Weskus

Roos Maryn

"Pragtige plek. Lyk soos 'n Griekse eiland met die wit huise. Baie netjiese, goed versorgde tuine."

Langebaan, Weskus

Lagoonside @ 77

"Lekker plek om te ontspan en van al jou stres te vergeet."

Lambertsbaai, Weskus

Ocean View

"Pragtig, mooi, heerlik!"

Port Owen, Weskus

Harbour Lights

"Baie interresante plekkie, het dit baie geniet, mense is baie vriendelik."

Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm

"Die mense wat ons ontmoet het was vriendelik en hulpvaardig. Die natuurskoon nooi ons om weer te kom kuier om die omgewing beter te leer ken."

Paternoster, Weskus

A'la Mossel 1

"Gaande oor die gemeenskap."

Yzerfontein, Weskus

Zeehuijs

"Baie goeie toeriste gebied. Ons het die Weskus Nasionale Park besoek, asook Darling."

Paternoster, Weskus

A'la Mossel 1

"Hawkers selling crayfish and mussels a bit of a nuisance. A lot of restaurants to pick from. Fishing was not of the greatest."

Paternoster, Weskus

Aloha 2

"Paternoster is prentjie-mooi, en die mense is baie vriendelik en hulpvaardig. "

Saldanha, Weskus

Skulpdraai

"Saldanha die beste plek ooit. Sal maar altyd terugkeer na hierdie plek. Mooi plek met pragtige uitsigte en die gemeenskap so vriendelik. Hulle laat jou sommer tuis voel. Sal weer daar gaan kuier."

Saldanha, Weskus

Skulpdraai

"Saldanha is 'n lieflike plek en die mense baie vriendelik. Die uitsigte oral is asemrowend en ek het die plek baie geniet. Sal weer 'n besoekie aflê aan Saldanha. "

Paternoster, Weskus

Sea Shack

"Pragtige klein see dorpie!"

Britannica Heights, Weskus

The Lazy Daisies

"Stil en rustige atmosfeer."

Langebaan, Weskus

Speelhuis Collection

"Langebaan is absolutely lovely, one of my favourite destinations."

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Die eenhede vir 2 persone is baie klein, voldoende vir 'n dag of twee se verblyf, maar kan dalk klaustrofobies raak oor 'n langer tydperk."

Paternoster, Weskus

Ahoy Farmhouse 3

"Asemrowende sonsondergange."

Lambertsbaai, Weskus

Steenbokfontein Sea Farm Accommodation

"Oulike vakansie dorpie, veral die hawe met sy snoekvangste was vir ons 'n eerste."

Strandfontein, Weskus

Jeanrienette

"The peace and quiet and the beach: awesome!"

Lambertsbaai, Weskus

Lambert's Bay Seafront

"'n Bietjie klein, maar baie rustig."

Jacobsbaai, Weskus

Weskushuis

"Perfect for individuals who are looking for a peaceful getaway from city life. Also, close to surrounding Langebaan, Paternoster. Weskus Mall conveniently a 5 min drive away. Hidden treasure."

Strandfontein, Weskus

Strandfontein Apartment

"Not much in the way of shopping for basic items. Doringbaai has a better shop and the facilities at Lutzville are better."

Paternoster, Weskus

Over the Moon

"Petty crimes is not pretty."

Paternoster, Weskus

Sea Shack

"Regte egte Weskusbekoring en lekker eetplekke"

Hannasbaai, Weskus

Duifieklip

"Alle kos en drinkgoed is by Spar beskikbaar 1 km vanaf Duifieklip "

Paternoster, Weskus

Sea Shack

"Lieflike dorpie met pragtige strand en baie om te doen. Restaurante ook puik."

Blad
Blad 173 - Wys 5161 tot 5190
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang