Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6591 resensies.

Paternoster, Weskus

Komyntjie 1

"Weskus stel nooit teleur nie. As jy van natuur en buitelug hou, is dit die plek vir jou."

Jacobsbaai, Weskus

Beach Blessings Self-catering

"Die plek is baie lekker! Geen klagtes nie. "

Yzerfontein, Weskus

83 Dassen Island

"Ons was verras oor die plek. Dis werklik 'n kosbare juweel!"

Yzerfontein, Weskus

61 Lutie Katz

"Mooi plek, naby stad en baie rustig. "

Britanniabaai, Weskus

Absolute Beach

"Ideal for a quiet getaway for 2 or 3 days. "

Paternoster, Weskus

Sea Shack

"Jy moet beslis elke plekkie gaan besoek - soveel om te sien en te ervaar! Mens kry sielerus daar!"

Lambertsbaai, Weskus

Sir Lambert's Guest House

"'n Aangename vakansiebestemming."

Lambertsbaai, Weskus

Arendzicht

"Rustige vakansie bestemming."

Lambertsbaai, Weskus

Abalone Self-Catering

"Die beste plek op die Weskus! Wie kan stry?"

Jacobsbaai, Weskus

Abalone Guest House

"Sentraal geleë vir dagbesoeke na omliggende dorpe."

St. Helenabaai, Weskus

Piccolo Villa

"A peaceful and healing little corner of the world. The perfect escape, with nothing to do but enjoy."

Lambertsbaai, Weskus

Raston Guest House

"Think there should be more visible shops where visitors can buy some raw fish, especially on the harbour."

Yzerfontein, Weskus

On the Beach

"Die omgewing (Weskus tot by Langebaan) gerieflik bereikbaar. In Yzerfontein self is beperkte toeriste=besienswaardighede en die see is heelwat te koud vir mense wat die Natalse suid- en noordkus gewoond is."

Paternoster, Weskus

Strandlopertjie

"A very peaceful place and a good place to get away from city life. "

Lambertsbaai, Weskus

Lamberts Bay Hotel

"Die Weskus kombuis is absoluut aan te beveel, ons het daar geëet."

Lambertsbaai, Weskus

Sir Lambert's Guest House

"Moenie voëleiland en die Muisbosskerm mis nie."

Vredenburg, Weskus

Golden Key Guesthouse

"Die dorp is skoon en netjies. "

Langebaan, Weskus

Lagoonside @ 77

"Beste plek om vakansie of 'n naweek weg te geniet. Ons het hierdie naweek net besef in die Weskus kan almal kos maak, oral waar ons was is die kos ongelooflik smaaklik en tog ook bekostigbaar. Ek het 'n volle 2 kg opgetel na 1 naweek. :)"

Lambertsbaai, Weskus

Raston Guest House

"Dit is die tweede jaar dat ons Muisbosskerm kom besoek het en ons was weer baie tevrede. Ons het by Raston Guest House oorgeslaap en bietjie in die dorp gekuier - fantastiese mense!"

Calypso Beach, Weskus

Crystal Lagoon Lodge

"Dit voel of jy op jou eie private strand is, heerlik."

Jacobsbaai, Weskus

Ohana Self Catering

"As jy stilte soek, is Jacobsbaai die plek."

Jacobsbaai, Weskus

Beach Blessings Self-catering

"Jacobsbaai is 'n pragtige eg Weskus dorpie en bekend aan ons almal. Dit is stil en rustig. Dit het ook 'n baie veilige atmosfeer. Gelukkig is dit nie ver van Vredenburg af nie. "

Weskus

West Coast Luxury Tents

"Waar rustigheid jou binnekamer kom binneval sonder jou toestemming."

Yzerfontein, Weskus

Kon-Tiki Cabin

"Baie rustig en stil."

Lambertsbaai, Weskus

Raston Guest House

"Jy kan lekker vis hier eet!"

Vredenburg, Weskus

Vredenburg Boutique Lodge

"Nie baie om te sien/ervaar in gebied nie, maar baie veilig en privaat!"

Langebaan, Weskus

See @ Sea

"Lekker vakansie-dorpie veral as jy die mooi strandmeer kan gebruik vir roei, bootry, visvang, ens."

Blad
Blad 211 - Wys 6301 tot 6330
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang