Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6636 resensies.

Weskus

Weskus Hokkie

"Weskus bly maar lekker en goeie mense."

Paternoster, Weskus

Soli Deo Gloria - Penthouse

"Enigste bekommernis was veiligheid, maar ek het nooit onveilig gevoel nie. Pragtige strand!"

Yzerfontein, Weskus

Driftwood Self-Catering Home

"'n Pragtige en skoon dorpie met heerlike eet- en koopplekke."

Jacobsbaai, Weskus

De Ware Jacob

"Sal eendag daar wil aftree - uitstekend."

Calypso Beach, Weskus

Crystal Lagoon Lodge

"Die area is baie skoon."

Blouwaterbaai, Weskus

Kyki-C

"'n Rustige buurt."

Paternoster, Weskus

Sea Shack

"Ja met elke besoek brei die plek uit, sou nie wou hê dit moet nog meer uitbrei nie, want dis juis wat dit so uniek maak. Daar is nou soveel eetplekke en almal wil hul pond vleis hê. Hou pryse billik vir jul mede Suid-Afrikaners, want die geskenkwinkels is net vir oorsese besoekers wat prys aanbetref. Verder is die dorp nog skoon en almal is vriendelik."

Yzerfontein, Weskus

Tweede Wind

"Yzerfontein het elke eienskap van 'n perfekte vakansiedorp!"

Lambertsbaai, Weskus

Sir Lambert's Guest House

"Baie oulik en 'n moet-sien plek. 'n Ete by Muisbosskerm is 'n moet."

Jacobsbaai, Weskus

De Kroon

"Jacobsbaai is pragtig met heerlike restaurante en 'n kafee. Mense is vriendelik en rustig."

Port Owen, Weskus

Laaiplek Hotel

"Port Owen is een van ons gunstelingplekke. Ons kry nie genoeg van die Weskus nie en beveel almal aan om tog eendag daardie huisie by die see te gaan koop. "

Langebaan, Weskus

The Farmhouse Hotel

"Langebaan het oulike winkels en die rustigheid is hulle geheim!"

Paternoster, Weskus

Jongnooientjiesfontein

"Love! Lekker veilige, rustige see-dorp."

Paternoster, Weskus

Milky Way

"Die dorpie is lekker klein wat dit maklik maak om die dorp per voet te leer ken. Seekos is lekker en die diens in elke winkel en restaurant waar ons ingestap het was goed. "

Jacobsbaai, Weskus

Abalone Guest House

"Ons kom weer kuier. Die plaslike restaurant is baie mooi en gesellig maar ons was teleurgesteld met die spyskaart. Gelukking is dit naby ander plekke wat uit die boeke kos maak. Jacobsbaai is werklik 'n besonderse plek."

Calypso Beach, Weskus

Crystal Lagoon Lodge

"Pragtige strand. Sal verseker weer gaan."

Paternoster, Weskus

Komyntjie 2

"Baie rustig en stil, ideaal om net te ontspan en niks doen. Restaurante en winkels geweldig duur."

Lambertsbaai, Weskus

Arendzicht

"Naby vele besienswaardighede en heerlik rustig."

Jacobsbaai, Weskus

Ohana Self Catering

"Die rustigehid is goed vir jou siel."

Langebaan, Weskus

The Farmhouse Hotel

"Langebaan is definitief 'n plek waar mens kan ontspan en deel word van jou omgewing."

Paternoster, Weskus

Jongnooientjiesfontein

"As jy wil afskakel en ontsnap van al die gewoel, is dit die plek om na toe te vlug."

Yzerfontein, Weskus

Log Home

"Baie mooi dorp."

Jacobsbaai, Weskus

Sandkorrel

"Lekker plek om te rus."

Paternoster, Weskus

Over the Moon

"Absoluut stunning!"

Lambertsbaai, Weskus

Abalone Self-Catering

"Gasvrye dorp wat Weskus-kultuur skree! Seekos en kreef vars vanaf die hawe, lieflike eetplekke en 'n ligging wat dit die ideale wegspringplek maak vir kuslangse of binnelandse reise! Pragtige dorpie - skoon en netjies!"

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"If we could find jobs there, we would move in an instant!"

Langebaan, Weskus

Speelhuis Collection

"Langebaan itself is a very quiet town. Not much going on but it makes for a very relaxing holiday destination."

Blad
Blad 209 - Wys 6241 tot 6270
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang